Pasgelaai

Lonehill Estate off to Hollywood

Steyn du Toit 2012-04-11

Joburg-based band, Lonehill Estate, is off to Hollywood at the end of the month. Click here to read what they will be up to over there.


Tourette-sindroomkind?

Hester 2012-04-11 Hulp en raad gevra

krities Millennium Drie Krisis

Jacobus Faasen 2012-04-11 Liewe Vader, wees Homo ma’ g’nadig ...

Exciting competition launches for young theatre scriptwriters

Steyn du Toit 2012-04-11

An exciting competition has just launched for young theatre scriptwriters. Sam de Romijn, co-founder of the Imbewu Trust, explains the concept behind it.


Die mens teenoor die darwinistiese evolusieleer

Kobus de Klerk 2012-04-11 As Wouter nie spiritueel blind was nie, sou hy kon sien hoe die skepping van God getuig – hy sou die noodwendige konneksie kon maak tussen die spirituele en die materiële.

hartseer verhaal van Afrika-taal

Jacobus Faasen 2012-04-11 indien Prez en binnekring, superbinnekringelik ...

Out in Africa director Nodi Murphy looks back on latest festival

Steyn du Toit 2012-04-11

The latest cycle of the Out in Africa films has just wrapped up. Festival director Nodi Murphy looks back on highlights from the festival.
 

Good news for old toppies

Ian Martin 2012-04-11 Let’s face it: growing old is a kak story. Take for example one old toppie who thinks he has it all planned out.

Oor Broers se resensie

Marlene Malan 2012-04-11 Woorde wat Nederlands voel, maar nie Nederlands is nie.

Om vernuwend oor gebalsemde standpunte te dink

Johannes Comestor 2012-04-11 Die verskyning van George Claassen en Frits Gaum se boek oor religieuse geloof en ongeloof (SêNet, 20 tot 27 Maart) is voorafgegaan deur 'n soortgelyke publikasie, naamlik Hier staan ek ... (Kaapstad: Griffel Media, 2011, 288p, R220), onder redaksie van Diek van Wyk, Coenie Nolte en Leon Atterbury.

YouTube-onderhoud: Pieter Kapp

Pieter Kapp 2012-04-11 Pieter Kapp gesels oor die studente aan die destydse Victoria Kollege se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch.

Evaluering van Ndebele se konsep van die skouspelagtige in protesfiksie

TT Mukhuba 2012-04-11 Hierdie artikel is eenvoudig ’n optekening van Njabulo Ndebele se sienings oor die aard van protesfiksie. Protesfiksie is ’n versameling literêre werke wat deur skrywers soos Miriam Tlali, Mothubi Mutloatse en Sipho Sepamla geproduseer is.

Dis jou laaste kans om een van tien Kalahari.com-koopbewyse los te slaan!

2012-04-11 Maak gou – jy het net tot Vrydag dié week kans om die kitsvraelys te voltooi!

Nietzsche se "chaos" en ruimte in Suid-Afrika se diversiteit

Jason Lloyd 2012-04-11 Ek is verlief op die outentieke begrip van die Duitse filosoof Friedrich Nietzsche wat hy die “chaos” van die mens se verbeelding noem – die mag om aan te hou om ruimte in sy denke te maak.

Is John Kannemeyer se verslaggewing oor sy navorsing by die skryf van ’n biografie altyd foutloos?

Deon Knobel 2012-04-11 Dit is met groot huiwering en versigtigheid dat besluit is om die inhoud van hierdie onverwagte histories-foutiewe gegewens oor die onlangs-gestorwe John Kannemeyer bekend te maak.

Blacksheep TV #24: e-tags

Blacksheep 2012-04-10 What? For not having an e-tag?

LitNet Akademies: Jasper van Zyl gee sy mening oor die voorgestelde verengelsing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus

Jasper van Zyl 2012-04-10

Jasper van Zyl lewer kommentaar op die voorgestelde verengelsing van die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus. 


A Dangerous Method: Goeie drama met sterk beelde en skerp rolverdeling

Reinhardt Fourie 2012-04-10 Soos baie van veteraanregisseur David Cronenberg se films ondersoek A Dangerous Method hoe die psigiese en fisiese ten nouste met mekaar verweef is.  Reinhardt Fourie meen dit is nie so goed soos van sy ander films nie, maar tog die moeite werd.

& Union

Jaco Barnard-Naudé 2012-04-10 "Ted Hughes sou aanvoer dat dit in die sterre was
dat my Uranus en jou Venus daardie middag
in jukstaposisie was. Opperman en Louw
sou op Bittergenot se stoep sit en kla, kla, kla."

Vervaldatum-kompetisie: My engel

Riekus van der Westhuizen 2012-04-10 Riekus van der Westhuizen is een van die wenners in ons Vervaldatum-kortverhaalkompetisie.
Top