Angus2012-04-05Wetenskaplikes is gedurig op soek na nuwe spesies om die legkaart van lewe hier op aarde te voltooi, en ontdek hulle dalk ’n fossiel wat hulle nog nooit vantevore gesien het nie, dan is dit sommer die kersie op die koek.
Angus2012-04-05Die Archaeopteryx is een van die bekendste, beroemdste, berugste, vernaamste fossielontdekkings van alle tye. Die afdruk in ’n rots van ’n halfreptiel halfvo?l gedaante het ’n groot opskudding veroorsaak toe dit in 1861 in Duitsland opgegrawe is. Gelowige Christene veral het verskriklik tekere gegaan en dit sommer summier as bedrog bestempel.
Johan Wiese2012-04-05 Ek self het vir lank nie geskryf nie, maar dit was om
gesondheidsredes. Ek het ‘n rugoperasie ondergaan en moes onlangs na ‘n aftreeoord verhuis.
Aunty Schwartz2012-04-05My few words regarding Cornelius Henn’s inflated self-ego evoked almost reams of hysterical froth and slimy foam from him, this being his typical style, which did not surprise me at all.
Aunty Schwartz2012-04-05With the never-ending spiral of petrol price increases, what is government’s planning to reduce the nation’s heavy reliance on imported fuels?
Varkspek2012-04-05Ja, die ANC-regering is verbind tot transformasie, maar dit sou meer regverdig gedoen kon word as al die amptenare op laer vlakke ook regverdigheid voor oë gehad het.
Johannes Comestor2012-04-05In Parys het ek met ontsag die katedraal Notre Dame besoek omdat ek in die voetspore van bv Petrus Comestor (oorlede in 1178) kon trap.
Marius Crous2012-04-04"Ek moet toegee, toe ek hierdie boek uit die koevert haal en ek sien die skrapsgeklede verpleegster met die rooi rompie en die rooier oprygstewels, die rooi lippe en die ewe rooi suigstokkie voorop, het ek dadelik gedink dat ek hier met die opgekikkerde weergawe van die een of ander hospitaalhygroman te doen het."
2012-04-04Die volgende tweejaarlikse kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) vind van 25-27 September 2012 op die Sunnyside-kampus van die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria plaas.
Johannes Comestor2012-04-04Wat die dosente betref is ’n universiteit ’n gemeenskap van geleerdes wat studeer en navorsing doen en op ’n naskoolse vlak onderrig aan studente verskaf.
René Bohnen, Bibi Slippers2012-04-04"Net soos die sprekende ek in my gedig “wan” op bladsy 23, vertrou ek die begin van ’n gedig bo alle dinge. Onvoorwaardelik vertrou ek dit. Nog nooit het ’n gedig my in die steek gelaat nie." René Bohnen gesels met Bibi Slippers oor haar tweede digbundel.
Bibi Slippers2012-04-04LitNet attended the first Open Book event for 2012, the celebration of Picador’s 40th birthday. Bibi Slippers took some black-and-white snaps at the event in the spirit of the redesign of the Picador classics.