Pasgelaai
Robinson Regstreeks: Landherverdeling
2012-02-23 Uitsprake oor grondonteiening en nasionalisering, en teenstrydige syfers oor hoeveel grond herverdeel is, laat emosies opvlam en bedreig voedselsekerheid.Gedempte geweld by Kirstenbosch
2012-02-23 Taxi Violence het op Sondag 19 Februarie 2012 by Kirstenbosch gespeel. Annie Klopper was daar, gewapen met haar kamera.Toast Coetzer se ses bestes
2012-02-23 Hierdie week kies Toast Coetzer sy gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.
Die maagdelike geboorte
2012-02-23 Angus probeer die maagdelike geboorte van die HERE Jesus Christus weerlê en sommer ook die Woord daaroor, ook.
Die blou moord is ’n hiperbool
2012-02-23 Natuurlik was die "blou moord", Jan Rap, hiperbolies, maar dan, kan debat op enige ander terme geskied?
Genealogieë van Jesus Christus in Mattheus en Lukas versoen
2012-02-23 Die geskiedkundige en teoloog Adam Clarke, verduidelik die genealogieë van Mattheus en Lukas só in sy gesaghebbende kommentaar op die Nuwe Testament, wat hom destyds die beste deel van 40 jaar geneem het om na te vors en te voltooi ...
voorouergeeste
2012-02-23 Soos iemand wat uit Krotoa Havgard, Uit eerste gedoopte Khoisan in Kaap, Eerste formuliergesweerde Khoi-bruid, huwelik met Peter Havgard voortspruit ...
JM Coetzee as volwassene
2012-02-23 JM Coetzee se derde outobiografiese boek, anders as die vorige twee, is gepubliseer nadat hy die Nobel-prys ontvang het. Die titel is Summertime: Scenes from Provincial Life (London: Harvill Secker, 2009, 266p).Draak-sprokie-kompetisie: Dit
2012-02-22 Laat een middag stap ’n drakie hartseer en alleen op ‘n verlate stofpad.Roedolf het ‘n entjie met sy fiets gaan ry.
Roedolf stop, en staar verbaas na die draak.
Draak-sprokie-kompetisie: Albertus, die draak wat nie kon vuur spoeg nie
2012-02-22 Toe Albertus wakker skrik, bevind hy hom in ’n digte woud.Waar sou hy wees? wonder hy. Dis nou al vier sonsondergange wat hy van sy blyplek weg is.Draak-sprokie-kompetisie: Agter elke bende...
2012-02-22 “Dit raak darem nou heeltemal te erg.”Drietjie trek geïrriteerd aan die tossels op haar pienk pantoffels.
