Pasgelaai
Reaksie op my brief: Ek bid vir die ateïste en gesante van Satan
2012-03-28 Ek wil eerstens die webmeester bedank vir die gepaste titel van my brief! Ek het 'n heel ander opskrif gebruik, maar ek is baie tevrede met die nuwe titel wat julle bygevoeg het. Dit verwoord waarlik die manier hoe ek deesdae oor hierdie spul voel!
Meditasie, ’n Aubade?
2012-03-28 Eers die wekker, dan die SMS’e,die wasmasjien laai en koffiemasjien aanskakel,
’n film plaas in die buik van die DVD-speler,
badwater aandraai, dan die oefenfiets bestyg.
Vroue se idees oor godsdiens
2012-03-28 Ek verwys na die brief wat Perdebytjie geskryf het met die titel "Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?"City Soirée at The Book Lounge
2012-03-28 Attend the free City Soirée at The Book Lounge on 5 April 2012, featuring poet Toni Stuart and guitarist Philip Malan.
MK Awards: die massa het gepraat
2012-03-28 Die MK Awards is elke jaar ’n belangrike geleentheid op die Suid-Afrikaanse musiekkalender. Anders as met die SAMA’s (die Suid-Afrikaanse Musiektoekennings) word die wenners van die MK Awards nie deur ’n beoordelingspaneel gekies nie, maar deur die aantal stemme van die publiek.
Die betroubaarheid van die Ou Testamantiese heilige skrifte
2012-03-27 Ons weet dat God van die begin af, die wette geskrywe het – eers op die kliptafels in die vorm van die sinopsis, die Tien Gebooie en daarna via Moses op leer- of kleitablette en voor Moses, deur Abraham.
Die darwiniste se datering manipulasie en knoeiwerk
2012-03-27 Die metodes wat deur darwiniste gebruik word om hulle datering van fossiele te doen, is só misleidend en gebrekkig, dat mens daar geen erns aan kan hê, nie.
Oorspronklike sonde, onsamehangende konsep
2012-03-27 Om iets te hê soos vrye wil sal dit nodig wees om te kan onderskei tussen goed en kwaad.
Tell us what you thought of Sing ’it and stand in line to win a Kalahari.com shopping spree!
2012-03-27 Keen for a shopping spree at Kalahari.com? Complete this survey and stand a chance to share in R5 000’s worth of prizes.Proudly South African: we are a nation of eaters
2012-03-27 The 2012 Eat In DStv Food Network Produce Awards were announced on 24th March at a fabulous, special market at the Stellenbosch Slowmarket. Naomi Meyer asked Deon van Wyk, one of the judges, about his background, the event and the world of food.Die mistieke dimensie en kontemplatiewe aard van die kreatiewe daad by Sheila Cussons
2012-03-27 Hierdie artikel gee ? beskouing van dié digterskapsverse van Sheila Cussons waarin eerstens die mistieke, en tweedens die kontemplatiewe, die grondslag vorm.Dominique Edwards discusses her first solo exhibition with Kristine Kronjé
2012-03-27 Dominique Edwards recently launched her artistic career with her first solo exhibition at Commune1 in Cape Town. Showcasing a body of work produced for her recently completed Masters in Fine Art, The Distance Between Us, has emerged from a study into notions of place and being.
