Elza Smal2012-02-22Daar was ’n tyd, voor mense soos vandag, nog saam met ander ou volke en wesens in vrede op aarde gewoon het. Hulle het geweet dat iets belangriks gaan gebeur; daarom het elke wese sy dagtaak met oorgawe gedoen en geduldig gewag.
Janet van Eeden2012-02-22Anthony Akerman, playwright, in conversation with Janet van Eeden, about the republication of his play Somewhere on the Border
2012-02-22Inspired by acorn-induced headaches, slumbering students and slowtown camaraderie, City of Oaks is an exhibition where Fanakalo, a design and illustration studio just up the road from the Slee Gallery in Dorp Street, pays homage to their humble, yet historic surroundings with limited edition prints, lasercuts and designs.
Serisha Letchmiah2012-02-22"I truly commend parents who expose their young ones to the arts, and in particular to the theatre, which can often be a hard sell. Unfortunately this was also the cause of my inability to engage properly with the show."
Kobus de Klerk2012-02-22Die probleem wat sommige mense, veral agnostici en sekulariste het, is om te onderskei tussen wat bekend is as Judaïsme (’n onbekende term in die tyd toe die HERE Sy bediening op aarde gedien het, maar beskrywend van die religie van fariseërs en sadduseërs) en die werklike Israelitiese of Joodse Godsdiens.
Ran Doodt2012-02-22Jou skrywe oor die "Eerste Mens" is aangrypend, want dit is ’n Suid-Afrikaanse nasionale erfenis wat bewaar moet word vir die hele wêreld.
2012-02-22The exhibition, Nuclear Disaster Stories – a photographic exposé will include three photographic stories, with a debut release of images taken in Fukushima, Japan.
Enjee2012-02-22 Kan jy miskien vir my ’n aanduiding gee watter teleskoop en handboeke my kleinseun moet aanskaf om ’n begin met Sterrekunde te maak, Panda?
Johannes Comestor2012-02-22JM Coetzee se Youth (London: Secker & Warburg, 2002, 169p) handel oor sy studentejare aan die Universiteit Kaapstad en sy verblyf in Londen as programmeerder.