Perdebytjie2012-02-10Na aanleiding van ’n baie interessante TV-dokumentêr oor die Bermuda–driehoek het ek weer eens besef hoe noodsaaklik dit is dat die mens voortdurend daarna moet streef om die onverklaarbare te ondersoek en met ware feite te probeer verklaar.
Ester Byleveldt2012-02-09Dirkie Draak voel alleen. Hy het niemand om mee te praat of speel nie. Almal hardloop weg as hy naderkom. “Hoekom is almal bang vir drake?” vra Dirkie Draak.
Tanita Da Silva2012-02-09Druidaad rek sy oë wyd oop. Hy is nog vaak, maar is so bang hy vergeet sy droom. Die riete kraak in sy pokkelpote toe hy elke ooglid oop sukkel.
2012-02-09Female learners from two socio-economically disparate Stellenbosch schools were given disposable cameras to document their surroundings. These images form the heart of the Significant exhibition to be held at the Stellenbosch University Gallery.
2012-02-09Following the successful release of the film, Black Butterflies last year, there has been renewed interest in the poetry and life of Ingrid Jonker. Kalk Bay Books presents A Celebration of Ingrid Jonker with Antjie Krog, Ingrid de Kok & Professor Louise Viljoen
Celia Claase2012-02-09Amangkurat het hom vererg. Vir twee miljoen jaar al is die eiland sy blyplek, maar deesdae kom hier elke week meer mense aan. Die vissermanne wat vir ’n uur of twee hulle bote anker, kan hy nog verdra. Maar gister het ’n ma, pa en twee kinders sommer kom uitkamp op die strand.
2012-02-09The Cape Town International Ballet Competition is the Premier event of its kind on the African Continent, often hailed as the Ballet Olympics.
biesiesbewe2012-02-09In die middel van die Honderd Akker Bos loop ’n drakie stoksielalleen onder die ou akkerbome. Hy weet nie eintlik hoe hy hier beland het nie.
2012-02-09Neo-traditional musician and instrumentalist, Dizu Plaatjies, joins the Storielied production team that will be performing at this year’s Stellenbosch Woordfees en KKNK.
2012-02-09Die wenners van die 2012 Drakenstein Klopse van die Jaar, die Superstars, tree op in ’n piekniekkonsert by die Tuinteater van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op Saterdag 18 Februarie.
Bibi Slippers2012-02-09Iemand het my eendag (in ’n gedig nogal) beskuldig dat ek ’n muur van boeke om my bou. Vandag kan ek met alle oortuiging sê dat hy verkeerd was: dis nie ’n muur nie, Baby, dis ’n bunker.
2012-02-09LitNet PoësieNet gee twee interessante boeke weg, met komplimente van Exclusive Books: The Letters of Allen Ginsberg en The Ballad of Sylvia and Ted.
Annari van der Merwe2012-02-09Ek het eers op sy oudag werklik met Paul Viljoen kennis gemaak, al het ek hom van kleintyd af van sig geken. Ons het in dieselfde Karoo-distrik grootgeword, en op ’n klein dorpie weet die kinders altyd van die grootmense, veral as die ander grootmense oor hulle praat.