Kobus de Klerk2012-02-27Deissmann se woorde, in skrille kontras met die werk van MacCulloch, is as volg. Hier gaan dit oor ware aard en grondslag van die Christelike Godsdiens en oor die Nuwe Testament se aanvaarbaarheid in die moderne wêreld – ’n kwessie wat, nog meer so as vandag, deur agnostici en antagoniste van die tyd bevraagteken, was ...
2012-02-27Op die foto verskyn vlnr.: mnre. Cerneels Lourens, ’n prokureur van Brits, Moss Moloi, ’n sakeman van Mogwase en Sakkie Kotze, voorsitter van ATKV Centurion en ATKV Direksielid.
Kobus de Klerk2012-02-27Christian religion, does not consist for me in the first place in acknowledging certain facts of the past. Christian religion is to me a living and moving in the present living God, a fellowship with the living Christ, which is a fellowship of submission and of following Him.
2012-02-24Michael le Cordeur reageer op die artikel “’n Oorweging van die sosiopolitieke kragte wat inwerk op die betekenis en toepassing van die diskresionêre taalklousule van die Suid-Afrikaanse grondwet” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Koos Malan.
Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl2012-02-24“Die kykNET Fiestas span as ware die kroon op ons verbintenis tot die groei en uitbou van die Afrikaanse kuns, kultuur en vermaaklikheidslandskap.” Die wenners van die tweede jaarlikse kykNET Fiestas is gisteraand tydens ’n glansgeleentheid soos min by Kunstekaap aangekondig.
2012-02-24Mooi Maria en ’n Seder val in Waterkloof het beide by KKNK reeds meer as 1000 kaartjies verkoop. Mooi Maria is eers by die Woordfees in Stellenbosch te sien.
2012-02-24Jane Alexander het onlangs regstappe teen "zef-groep" Die Antwoord geneem oor hulle ongemagtigde gebruik van haar beeldhouwerk Butcher Boys in 'n musiekvideo. Is die banalisering van kunswerke geoorloof? Of is dit kopieregskending? Joan Hambidge en Jaco Barnard-Naudé lewer kommentaar.
Steyn du Toit2012-02-24’n Kykie agter die skerms van vanjaar se Fiëstas-toekennings. Steyn du Toit gesels met Peet Pienaar oor die unieke stelontwerp wat die gehoor aan die gons gehad het.
2012-02-24Petra Müller, een van die voorste Afrikaanse digters, se nuwe ongewone bundel is gewy aan die son, wat in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Aan die een kant skakeer die geel na wit – hoofsaaklik van die maan – en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenami's.