Pasgelaai

Waar is die lekker SêNet-briewe?

CreativeSpark 2012-02-16 Baie van LitNet se besoekers het kom briewe lees.

Waar is die lekker SêNet-briewe?

Evert 2012-02-16 Die briewe was altyd lekker en interessant.

ultra-super (vir Dan Roodt)

Jacobus Faasen 2012-02-16 onner meerderheid bekint as “Afrika”

Namibië se koloniale verlede

Johannes Comestor 2012-02-16 My persepsie is dat daar plaaslik nie net oor Rhodesië/Zimbabwe 'n skreiende onkunde heers nie, maar ook oor Suidwes-Afrika/Namibië.

Die belang van die maagdelike geboorte van die Here Jesus Christus

Kobus de Klerk 2012-02-16 Kommentaar op Maria en die Heilige Gees.

Planetedans Februarie en Maart 2012

Panda 2012-02-16 Vanaf 24 Februarie tot in Maart 2012 sal ’n interessante skouspel in die aandhemel in die weste te sien wees. Heeltemal gratis!

Onderhoud met Sing ’it wenner Pierre Smith

Pierre Smith, Steyn du Toit 2012-02-16 Pierre Smith gesels met Steyn du Toit oor sy wenliedjie vir die Sing 'it-kompetisie, wat deur Dans Dans Lisa gekies is.

Interview with Sing ’it winner JP Janse van Vuuren

JP Jansen van Vuuren, Steyn du Toit 2012-02-16 JP Janse van Vuuren chats to Steyn du Toit about his winning entry for the Sing 'it competition, which was was chosen by Dance, You're on Fire.

Leave the Door Open and the Lights On

2012-02-15 February is Crime and Thriller Month at Exclusive Books. Win 1 of 5 complete Crime/Thriller sets of novels from Exclusive Books.

Vertaalkompetisie: Die seevaart

Ilze Brüggemann 2012-02-15 My woorde en oë beweeg sonder hoop
Na jou, en eis
Nóg bekende gesig nóg naam –
Sterfbed, ’n boek kan dit gestand doen. Die hele see se

Draak-sprokie-kompetisie: ’n Psycho-sprokie

Suna 2012-02-15 Dis omdat sy links skryf, sê haar ma altyd. Dis hoekom sy so anders as ander kinders is. Die “arbeidsterapeut” het gesê haar ma praat “loutere onsin”. Die aand het Benji dit gaan naslaan en gesien dit beteken “nonsens”.

Draak-sprokie-kompetisie: Gunsteling-draaksprokie

Le Roux Zeeman 2012-02-15 “Wat het van die heks geword, Oupa?”

“Jong, waar dink jy kom jou ouma vandaan?” sê Oupa, en die twee het tot laat daaroor gegiggel.

Vertaalkompetisie: Pasop

Vidette Zeeman 2012-02-15 Kloof jy die voëltjie oop
om die tong te beskryf
sal jy ook die koord sny
wat die liedjies bedryf

AE Ballakisten in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden 2012-02-15 Janet van Eeden talks to AE Ballakisten about his new collection of poetry, Talking to a Tree, Poems of a Fragile World

Woordfees-onderhoud: Francois Bloemhof gesels oor misdaadfiksie

Steyn du Toit, François Bloemhof 2012-02-15 By 2012 se Woordfees tree Francois Bloemhoef, Chanette Paul, en Deborah Steinmar in gesprek met Karin Brynard rakende misdaadfiksie in Waarom misdaad?

Vertaalkompetisie: Supermark in Hillbrow

Bruno Andries 2012-02-15 Ek dink aan jou vannag, Eugène Marais, terwyl ek deur die strate stap onder die bome met hoofpyn en selfbewus loer na die volmaan.

Jy bly my kind: Van verplettering tot kampvegting

Douwleen Bredenhann 2012-02-15 Hierdie outobiografiese vertelling deur Lidia Theron oor die pad wat sy geloop het om haar gay dogter te aanvaar, is reeds in 2005 deur hemel & see boeke uitgegee en is dus geen nuwe publikasie nie.

Draak-sprokie-kompetisie: Wanneer woorde skurf word

Marietjie Botes 2012-02-15 Lank, lank gelede en baie ver van hier het die allerpragtigste drake langs ’n groot meer gewoon

Die hart op die tong

Bibi Slippers 2012-02-15 Watter woorde sou dit wees wat probleme veroorsaak? Hier in die omgewing van Valentynsdag is hart die voor die hand liggende antwoord. Buiten hartaanvalle en hartseer, dwaasheid en algemene chaos is daar ook die bykomende kwessie van waar om die hart te dra. Volgens Van der Merwe is dit glad nie so eenvoudig soos die algemeen-aanvaarde mou nie. 

Mistastings (nie almal joune nie)

Jan Rap 2012-02-15 Wouter, oor jou brief oor Afrikaans van 7 deser ...
Top