
Robinson Regstreeks
Woensdag 16 Mei
21:00 – 21:30 op kykNET
Die e-tol moles raak net groter en groter. Gaan die hele stelsel uiteindelike geskrap word of gaan die motoris maar net meer moet betaal? Waar lê die beste oplossing en wat hou die toekoms in vir paaie landswyd?
Ons praat met kenners.
Sluit by ons aan.

