Pasgelaai

Sikloon oor Mosambiekkanaal

Cornelius Henn 2012-03-14 Vir maande lank kyk ek hoe die een sikloon na die ander oor ons Mosambiekkanaal dans.

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

Angus 2012-03-14 Sedert Copernicus en Galileo het die Bybel al sy geloofwaardigheid begin verloor, maar Darwin se evolusieteorie het dit drasties laat ineentuimel.

Mars se tweejaarlikse besoek

Panda 2012-03-14 Die pragtige skouspel van die planete Venus en Jupiter saans in die weste het die afgelope tyd die kalklig gesteel maar so stilweg het Mars intussen ook op die verhoog verskyn.

Hannelie Coetzee se Buigkrag by Nirox

Réney Warrington 2012-03-13 Die beeldende kunstenaar Hannelie Coetzee is tans besig met ’n land art-projek by die Nirox Sculpture Garden in Gauteng. Reney Warrington dokumenteer die projek.

Renosterstropery, die oplossing

Namib 2012-03-13 Ek persoonlik dink dis tyd vir die SA regering om bakhand te gaan staan voor die VSA regering en in die naam van ‘red die renosters’ te pleit vir ‘n paar van hulle ‘drones’ en mense om dit te opereer.

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

Angus 2012-03-13 Soos gewoonlik, en almal weet al daarvan, maak Kobus uit die duimgesuigde bewerings, of hy haal aan uit Kreasionistiese twak, as hy beweer dat volgens die evolusieleer die een spesie uit ’n ander “te voorskyn kom”.

SA-illustreerders: Theo Krynauw

Theo Krynauw, Bibi Slippers 2012-03-13 Theo Krynauw shares his passion for art and his experiences abroad with Bibi Slippers.

Wenners: NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd

2012-03-13 Die wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd is pas aangekondig. Die eindbeoordelaars was prof. Willie Burger, Linda Rode en prof. Louise Viljoen.

Kyss Mig – utterly romantic and undoubtedly relevant

Réney Warrington 2012-03-13 Kiss Me (Kyss Mig) is a series of beautiful, tenderly crafted, well-acted scenes carefully strung together in a feature length film that warms the heart.

Semi-soet perfekte kykgenot vir ’n Vrydagaand

Suzette Myburgh 2012-03-13 Hierdie semi-soet is sommer heerlik! Net reg vir ’n ontspanne Vrydagaand.

LitNet Akademies: Willem Botha in gesprek met Jaap Steyn en André Duvenhage

Willem J Botha 2012-03-13 Willem Botha gesels met Jaap Steyn en André Duvenhage oor hulle artikel "Taalverskuiwing en taalhandhawing in die Afrikaanse gemeenskap: tendense en toekomsperspektiewe" in LitNet Akademies.

Ingrid Winterbach wen die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012

Christine Cronjé 2012-03-13 Die wenners van die Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012 is Maandag 12 Maart by The Bay Hotel in Kampsbaai aangekondig. LitNet se fotograaf, Christine Cronjé, het al die aksie met haar kamera vasgevang.

Darwinisme – wetenskap? Nee ... religieuse filosofie!

Kobus de Klerk 2012-03-13 Julle outjies moet bykom ...

Die gebrekkige filogenese fenomeen by die aftakeling van darwinisme

Kobus de Klerk 2012-03-13 Gebrek aan identifiseerbare filogenese vanuit die fossielrekord, om daardie hipotetiese stamboom waarop die darwinistiese evolusie berus, te bevestig, is vir die darwinisme ’n verdere baie ernstige inherente aftakelingsmeganisme.

Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme

Kobus de Klerk 2012-03-13 Dit is nie vir darwiniste goed genoeg om te bewys dat daar biologiese ooreenkomste in spesies is, nie. Die darwinistiese evolusieleer gaan oor véél meer as net dít.

Wat staan Afrikaanssprekendes te doen met die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale

Jason Lloyd 2012-03-13 Daar is tans ’n ontmeetbare bekommernis onder sommige Afrikaanssprekendes oor wat die tragiese gevolge sal wees indien dié wet in sy huidige vorm in die parlement aanvaar word.

Levis CD-4

Natalie Mels 2012-03-13 Where do I get this CD?

Nuut by LAPA Uitgewers

2012-03-12 Kyk wat is nuut by Lapa Uitgewers in Maart.

“KODESA? Is dit ’n nuwe kopseerpil?” 'n Ondersoek na die Afrikanervrou se politieke ingesteldheid in die 20ste eeu.

Loraine Maritz 2012-03-12 Ná 1990, met die beëindiging van apartheid en op pad na ’n demokratiese Suid-Afrika, is die Afrikanervrou gelaat sonder haar tradisionele ankers: dat die Afrikaner, en blankes, meerderwaardig is; dat Afrikaners ’n spesiale verhouding met God het en dat Suid-Afrika regmatig aan die Afrikaner behoort. Die Afrikanervrou was sonder identiteit.

Dreaming about being a bestselling writer?

2012-03-12 International best- selling author, Albert Jack can equip you with the writing tools to get your manuscript published.
Top