Pasgelaai
Vertaalkompetisie: Kind
2012-02-22 Jou helder oog is die een absolute skoon dingEk wil dit vul met kleur en eende
Die nuwe dieretuin
Vertaalkompetisie: Tulpe
2012-02-22 Die tulpe is te vlambaar, dit is winter hier.Kyk hoe wit is alles, hoe stil, hoe ingesneeu.
Ek leer vredigheid aan terwyl ek net stil alleen lê
Soos die lig lê op hierdie wit mure, hierdie bed, hierdie hande.
Vertaalkompetisie: Kind
2012-02-22 Sneeuklokkies in AprilPypies, kleur en eende klein
Mediteer jy name
Vertaalkompetisie: Epifanie
2012-02-22 Londen. Die smerige lila sagtheidVan ’n Aprilaand. Met my
Wat oor Krytplaasbrug loop
Vertaalkompetisie: Die repiesmat
2012-02-22 En waar dit ook aan sy tong, sy giftand, sy betekenis, mag gekom het,Dit het ons Eden oorleef.
HumanEarth-kunsuitstalling by die US Kunsgalery
2012-02-22 The conventions addressed in this exhibition traverse various sectors, such as the social or human understanding of clothes/material as an indicator of status.German wind trio performs at Unisa
2012-02-21 The German wind ensemble Trio d’anches Würzburg will perform in the Enoch Sontonga Hall on the Unisa Sunnyside Campus on Thursday 23 February at 19:30.Nasionale Skryfwedstryd van die Bloemfontein Skrywersvereniging
2012-02-21 Die bekende landswye skryfwedstryd van die Bloemfontein Skrywersvereniging (BSV) in samewerking met NALN spog vanjaar met R15 000 prysgeld en die geleentheid om ’n slypskool met rillerskrywer, Francois Bloemhof, by te woon.’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje
2012-02-21 Die behoefte aan suksesvolle rolmodelle vir skoolleiers in die sukkelende Suid-Afrikaanse onderrigstelsel dien as begronding van en motivering vir hierdie studie. In hierdie navorsing is waarderende onderhoude met ses onderwysers en sewe leerders van die Christelike en Nasionale Sekondêre Meisieskool Oranje gevoer om ? profiel van Emme-Lancia Veronique Faro – ? buitengewone voormalige hoofmeisie van die skool – saam te stel.Draak-sprokie-kompetisie: Die legende van die waterdraak
2012-02-21 In die verlate watervalle van die beboste Drakensberge bly ’n nes drake. Dis presies hierdie draak wat bekendstaan as die mees gevreesde draak in Afrika. Die musiek is wat jou so nuuskierig maak.Draak-sprokie-kompetisie: ’n Sprokie – Dino word groot
2012-02-21 Ver hiervandaan, in ’n rotsskeur in die berge, woon drie groen drake: ’n pa-draak, ’n ma-draak en hulle seun, Dino. Sy ouers is lief vir hom en sorg dat hy allerhande dinge leer sodat hy eendag slim en dapper kan wees.Donker plekke ’n waardevolle toevoeging vir die misdaad- en spanningsverhaal-fynproewer
2012-02-21 "Ek het Donker plekke met oortuiging toegevou nadat ek die laaste verhaal gelees het. ... Die vraag is egter of lesers wat nuut tot die misdaad- en spanningsgenres sold sal wees op dié versamelbundel, en die antwoord is ’n moeilike toffie om te kou."Die vrou met die pers oog – ’n adrenalientrekker
2012-02-21 "Om ’n bangmaakstorie aan hedendaagse tieners te verkoop wil gedoen wees, en die grilskrywer François Bloemhof het so ’n wenresep beet."
