LitNet-blits #5

  • 0

Waar daar ’n rokie trek, moet mos ’n vuurtjie brand.

LitNet-blits is ’n kitsgids na die plekke op LitNet waar vurige opinies die gesprek aan die brand steek.

So wat sê jy?

 

Teken hier in en lewer kommentaar.

 

• Realiteitstelevisie. Hierdie week is dertien finaliste aangekondig om deel te neem aan Saktyd, die program wat een wenner in staat gaan stel om ’n werk by Huisgenoot te wen. Sou jy een van die finaliste wou wees? (Daar was glo stapels inskrywings.) Sal jy hierdie program kyk? Dink jy realiteitstelevisie is snert? Vertel ons wat jy dink.

Piet Croucamp skryf ’n opiniestuk oor Afrikaanse leiers se gesprek met die ANC. Op SêNet het briefskrywers ook politiek gepraat: Oor die DA en Cosatu se botsing, en oor FW de Klerk, asook ’n reaksie oor die gesprek met Afrikaanse groepe. Wat dink jy van hierdie land se kleurvolle politieke toneel?

Lees ten minste Piet Croucamp se artikel.

Jy gaan nie kan glo hoe oud hierdie talentvolle illustreerder is nie.

• Verlede naweek is die kortlyste van die Alan Paton en Sunday Times-pryse aangekondig. Lees ’n slag al die materiaal wat reeds op LitNet omtrent hierdie boeke beskikbaar is en hou die ruimte dop: ons wag nog gesprekke met uitgewers in.

Laat weet wat jy van elkeen van hierdie stukke dink, ons luister!

 

Like dit op Facebook, vertel jou vriende of stuur rookseine – maar maak seker almal hoor van: 

Weet jy van LitNet Akademies se skoleprojekte? Dit woel hier. Bring jou kind wat wil skryf en laat hy Fanie Viljoen se onderhoud oor die ATKV se tydskrif vir adolessente en kinders, asook ook skryf, lees.

Of wie stel belang in Sterrekunde? Kyk hier.

 

 

Is ek gay gebore? Dit was die titel van die brief – en die brandende vraag – wat hierdie week die meeste briefskrywers se tonge laat klap het. Gee jou opinie of, as jy ’n ander plek soek waar jy jou hart wil uitpraat, kom sit in Bieg se stoel.

Laat jou stem hoor.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top