LitNet-kommentare | LitNet comments: 14.05.2012–20.05.2012

  • 0

Die volgende kommentaar is tussen 14 en 20 Mei 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet between 14 and 20 May. Log in to leave your comment.

Kategorie
Category
Artikel
Article
Kommentator
Commentator
Kommentaar-uittreksel
Comment excerpt
Datum
Date
SêNet-briewe Homo-watseding, Wouter Ferns? Wouter Ferns

Hello Duitswester, 

Die woord is “homomisic”. Dit is na aanleiding van 'n artikel ...

2012/05/20
05:18:00 PM

SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Wouter Ferns

Hello, 

Die "nerd" in my is nou in volle swang. 

Iran is 'n land wat my fassineer alhoewel ek nog nie 'n boek wat die geskiedenis en die huidige sosiale en ...

2012/05/20 05:01:35 PM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Wouter Ferns

Hello,

'n Fassinerende onderwerp en ongelooflik moeilik om oor sinvol voorspellings te maak. 

Terwyl Duitswester die Jerusalem Post volg in die verband, verkies ek ...

2012/05/20 04:44:48 PM
SêNet-briewe FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat Wouter Ferns
Hello Ran  
 
Kennis geneem van jou mening, maar nie alle media kan altyd afgemaak word soos jy gekies het om te doen nie. 
 

...

2012/05/20 10:37:20 AM
SêNet-briewe Galen Wouter Ferns Hello,

Aanvullend tot Naas se skrywe wil ek graag die program uit my argiewe deel, aangesien dit beskikbaar is van die BBC ook.

Galen is ook bekend vir die idee van ...

2012/05/20 10:35:05 AM
SêNet-briewe Galen Wouter Ferns LITNET, indien die uitleg van die webwerf beskou word is volkome tweetalig en plaas Afrikaans en Engels op gelyke voet en versteek glad nie Engels nie en is self die woord LITNET slim tweetalig.... 2012/05/20 10:09:23 AM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Beert Beste Duitswester,

Jy het dalk Wouter se reaksies nog nie gelees nie:

1. Lt Gen Benny Gantz, the current army chief of staff, was more restrained but equally forthright, ...

2012/05/20 09:00:03 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Kobus de Klerk Ek het drie verskillende Afrikaanse Bybelvertalings nagegaan.

Openbaring 12:10 in die Ou Vertaling, verwys in vers 10 na “ons broeders”. Dit verwys na wedergebore ...

2012/05/19 07:35:53 PM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Duitswester Dag Beert,

Ek kan nie sien hoekom jy Iran rasioneel noem nie, uit die toesprake van hul fanaties anti-Semitiese en anti-Westerse leierskap kan ek alles behalwe rasionaliteit sien. Soos ...

2012/05/19 12:47:58 AM
SêNet-briewe Galen Jan Rap Omdat Afrikaans aan die agtertiet suig, Naas.   Engelsskryf in hierdie omstandighede is soos om 'n groot boom, waarvan die wortels reeds die watertafel bereik het, water te gee eerder as ... 2012/05/18 11:27:50 PM
SêNet-briewe Die Christendom se praktyksreëls Kobus de Klerk Ag, Jaco, hierdie word nou ’n doellose gekibbel en getwis van jou kant af, waarin ek nie in die minste belang stel nie. Ek is nie te vinde vir jou kleinlike getwis nie – dit is ooglopend ... 2012/05/18 10:14:14 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Kobus de Klerk Dankie vir jou ywer, Henry, om Cornelius se versinsels met sorg na te gaan en te ondersoek, en die resultaat ook uit te wys. Dit is bemoedigend om die ywer van mede gelowiges te bemerk, want die HERE ... 2012/05/18 08:37:15 PM
SêNet-briewe Galen Naas Viljoen Jan, hoekom nie ? 2012/05/18 04:52:12 PM
SêNet-briewe Homo-watseding, Wouter Ferns? Duitswester

Wouter, ek soek daai woord "homonisic", maar kry dit nie. Gee asb 'n verklaring, presies wat beteken dit.

Duitswester

2012/05/18 03:32:14 PM
Bieg Ek wonder wat van jou geword het Noddie

Die persoon was nie onbekend aan my nie, ons het al in vlees ontmoet een middag, gesels met 2 glase lemoensap.  Die skuldgevoelens het my net begin opvreet, en ek was bang dat ek dalk ...

2012/05/18 02:08:06 PM
SêNet-briewe Jaco en Wim se vakansie Werner

Jan, jy is natuurlik reg dat daar altyd iemand "onder" jou in die voedselketting sal wees. Die vraag is, wat maak jy met daardie inligting. Want daar is (hoofsaaklik) 2 denkrigtings. ...

2012/05/18 09:49:26 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Kobus de Klerk Dolf,

Baie dankie dat jy vir ons HERE, die Woord van God, so openlik en in detail in die bres tree, veral ook dat jy die wonderlike genade-voorreg wat dit vir ons as ...

2012/05/18 09:12:39 AM
SêNet-briewe Die Christendom se praktyksreëls Jaco

Beste Kobus

Gesien jy weier om te aanvaar die letterlike aantyging in die Bybel dat Onan gedood is weens 'n poging tot geboortebeperking, maar as gevolg van sy wellus jou ...

2012/05/18 07:58:37 AM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Beert

Baie interessant Wouter.

Iran se bestuur baie rasioneel, en Israel - die Heilige Land, se bestuur messiaans en dus irrasioneel.

Israel het Afrikaner-kernbomme in Duitse ...

2012/05/18 05:39:41 AM
SêNet-briewe Galen Jan Rap Naas, hoekom Engels? 2012/05/17 09:56:34 PM
SêNet-briewe FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat Beert

Jy is reg Leendert - ek het 'n kans gevat: soos Europa se taalstate, so ook die eerste "werklike" Afrikanerstaat met Afrikaans as taal.

Dankie vir die ...

2012/05/17 06:46:06 PM
SêNet-briewe Noag in Brackenfell Kobus de Klerk

Hennie,

Die regering, darem ... Ek het 'n soortgelyke een gelees (en gelag) maar wat op Engels was van 'n ou wat in Amerikaner iewers, so 'n ding moes doen. Interessante manier om ...

2012/05/17 05:03:16 PM
SêNet-briewe Hier gaat ons ... Kobus de Klerk Welkom hier, Ruby.

Wat het jy anders te vertelle waaroor ons bietjie kan redekawel en kibbel ... Ek hou meestal van die redekawel deel, maar smaak my op hierdie forum is die meeste vir ...

2012/05/17 04:41:57 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Henry

Cornelius,

Cornelius se bybel lees as volg: "En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op ...

2012/05/17 04:07:07 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Kobus de Klerk

Wouter,

Dankie dat jy die probleem met die skakels uitwys.

Hier is die skakels na die aanhalings en besprekings van Cornelius se siek, waansinnige gelaster:
...

2012/05/17 03:56:20 PM
SêNet-briewe Is ek gay gebore? Raed-na-Gael

Die Bybel, en dus die Christendom veroordeel nie gaywees vanuit die staanspoor nie. Die Bybel het dit teen die beoefening daarvan. Jy kan maar gay wees, maar moet selibaat bly.
...

2012/05/17 03:24:16 PM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Duitswester Hallo Ran,

Ja die Iran-kwessie kom 'n lang pad. Iran sê al vir baie lank dat hulle Israel wil uitwis, so dood logies hou Israel die Irannese kernprogram baie senuagtig dop. Dit ...

2012/05/17 02:28:39 PM
Suzette Kotzé-Myburgh: Fliekvlooi Otelo Burning is ’n donker film met puik toneelspel Bianca Miles Just a correction: the film LUCKY is actually confirmed for release in July 20th across select screens in SA.   We will keep you posted as to where closer to the time. Thank you for your ... 2012/05/17 02:23:33 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Dolf

Cornelius,

Ek skryf nie hierdie stuk enigsins om Kobus de Klerk te verdedig nie. Maar ter inligting van hoe ek, as aanspraakmaker daarop dat ek 'n Christen is, vir God, Sy Genade ...

2012/05/17 02:03:58 PM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Dolf

Cornelius,

Ek skryf nie hierdie stuk enigsins om Kobus de Klerk te verdedig nie. Maar ter inligting van hoe ek, as aanspraakmaker daarop dat ek 'n Christen is, vir God, Sy Genade en Sy ...

2012/05/17 02:03:53 PM
SêNet-briewe Is ek gay gebore? Kobus de Klerk Oupa,

Jou kommentaar hierbo is die toonbeeld van jou betrokkenheid hier. 'n Jammerlike klug.

Jy kan blykbaar nie sien dat die Kobus met sy kragtige getuienis waarop jy ...

2012/05/17 01:32:59 PM
SêNet-briewe Is ek gay gebore? Kobus de Klerk Kobus,

Hierdie is 'n wonderlike en kragtige getuienis van jou.

Ek weet nie wie jou sal wil veroordeel daaroor nie, maar jou getuienis is bewys van die Krag van die HERE ...

2012/05/17 12:19:20 PM
SêNet-briewe Die Christendom se praktyksreëls Kobus de Klerk Jaco,

Jy het self jou kennis aan die klok gehang. Jy skop teen die prikkels en die storie is jou verleentheid – tipies agnostikus sal jy in ’n simpel gestryery betrokke ...

2012/05/17 12:04:22 PM
SêNet-briewe Hier gaat ons ... Wouter Ferns Menslike diversiteit in al sy vorme en Ruby se verhaal is nog so 'n voorbeeld. Dit is dalk die "les", na aanleiding van Stephanie se verhaal ook, dit verg 'n duisend verskillende verhale om ... 2012/05/17 11:56:58 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Wouter Ferns
Die versamelde werke kom dan weer na vore: 
 
Collage van waansin – Deel I; Collage van waansin – Deel II; Collage van waansin ...
2012/05/17 11:53:05 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Cornelius Henn Kobus, soos menigmaal aan jou uitgewys; net omdat jy dit vloek beteken nie jy is reg nie. Besin! 2012/05/17 11:47:43 AM
Kuns SA-illustreerders: Elanie Bieldt Anna Emm Dankie vir hierdie mooi profiel oor Elanie, Bibi!  Waardeer. 2012/05/17 11:04:41 AM
SêNet-briewe Gay: jy wys ’n vinger Kobus de Klerk Demi,

Jy is baie arrogant - Niemand kan sê wie hemel toe gaan en wie nie, want dit is die prerogatief van die Woord, die HERE in Sy genade,  alleenlik.

Maar ...

2012/05/17 10:31:54 AM
SêNet-briewe Kobus de Klerk, sjalom Kobus de Klerk Cornelius,

Daar is nie eintlik iets nuuts om van jou te sê nie, want alles omtrent jou is mos al gesê en weereens raak jy net 'n spul snert kwyt. Jy kom weer met al die ou ...

2012/05/17 10:13:07 AM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Wouter Ferns Hello, 

 
Aanvullend tot die ander plasing hier is die volgende kritiek teen Benjamin Netanyahu ook waardevol oor die kwessie van wanneer of indien ...
2012/05/17 09:42:55 AM
Bieg Ek wonder wat van jou geword het Roepman Ek ken die gevoel ... die oneindige verlange en gemis na daai ONBEKENDE IEMAND wat so absoluut onmisbare deel van mens se lewe word ... ek het n GREAT vrou verloor wat my so special laat voel ... 2012/05/17 09:28:46 AM
SêNet-briewe FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat Wouter Ferns Hello Ran et al, 

 
Baie dankie vir jou reaksie. 
 
Kennis word geneem van jou argument dat De Klerk se moontlike motivering kan wees dat ...
2012/05/17 09:22:38 AM
SêNet-briewe Is ek gay gebore? Oupa

Kobus

Mooi kommentaar man, jy kan!

Ek dink net nie jy verstaan die klippe gooi dings so mooi nie. Die heeltyd gooi jy klippe en nou is jy bang jy gaan met klippe gegooi word? Wat ...

2012/05/17 08:13:33 AM
SêNet-briewe Lojaliteit Wouter Ferns Dankie Naas en doen so voort met jou siklus van briewe. Die probleem is egter dat die model van Aristotles dalk meer toepaslik bly, die hier en nou en dit wat hier ter plaatse kan bevestig word en ... 2012/05/17 07:58:31 AM
SêNet-briewe Komende konflik met Iran kom net nie nader nie Wouter Ferns Hopelik kan hierdie vermy word. Die VSA het 'n mislukking gemaak van Irak en Afghanistan en baie afgestaan aan bloed en geld en nou weens druk van Netanyahu wat Obama in 'n blik wil druk is 'n ... 2012/05/17 07:36:14 AM
SêNet-briewe Homo-watseding, Wouter Ferns? Wouter Ferns Hello Duitswester, 

 
Vir die rekord ek het geen probleem met enige gelowige en ondersteun geloofsvryheid in die raamwerk van 'n liberale gemeenskap, net soos ek ...
2012/05/17 07:19:36 AM
Teater-resensies Nuanse ontbreek soms by Statements Anna Emm Ek het Statements ook gaan sien en stem saam met jou, Albert. Ek dink jy het alles wat ge"pla" het baie raak vasgevat. 2012/05/16 07:57:36 PM
SêNet-briewe Die Christendom se praktyksreëls Cornelius Henn Kobus, Kobus, Kobus (so al op jou trant) ... , waarvoor moet ek nog 'n skakel vir jou gaan soek? In jou woernaal hierbo hou jy dan steeds by jou punt dat enige iets wat ek uit die Bybel aanhaal (net ... 2012/05/16 07:50:13 PM
SêNet-briewe FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat Leendert van Oostrum

Nee, Dan,

Die staat waarvan FW de Klerk die president was, was die een-en-twintigste staat wat sedert 1795 deur Afrikaners opgerig is.

2012/05/16 06:18:34 PM
SêNet-briewe FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat Beert

Beste Jaco en Wouter, Baie dankie vir julle reaksies.

Ongelukkig was dit in die reaksie-area, sodat die meeste mense dit dalk gemis het. Debatsblaaie stuur 'n outomatiese kennisgewing uit, ...

2012/05/16 05:17:04 PM
SêNet-briewe Die tirannie van demografie Velskoen Ek is van mening dat met die werklikhede wat oop en bloot 'too ghastly to contemplate' is, was dit vir beide hom en sy uitgewer 'n reuse oordeelsfout om te dink dat daadie perspektiewe gaan ... 2012/05/16 04:42:10 PM
SêNet-briewe Van broeder tot kameraad Kabous

Duitswester, jy het volle reg om kwaad te wees, maar wees kwaad vir die Afrikaner se leiers wat witpens gedraai het, moenie kwaad wees vir die Afrikaner nie. Baie Afrikaners is ook kwaad vir sy ...

2012/05/16 04:19:57 PM
SêNet-briewe Die Christendom se praktyksreëls Jaco

Kobus ou Kobus!

Tse! tse! Jy beskuldig my van:  "jy (dws Jaco) val die persoon van die gelowige aan"  terwyl omtrent driekwart van jou relaas 'n ...

2012/05/16 02:45:02 PM
SêNet-briewe Die Christendom se praktyksreëls Kobus de Klerk Waar het ek gesê dit is snert dat  God egskeiding haat?

Plaas die skakel van die brief waar ek so 'n bewering sou maak - weereens, niemand hou asem op daarvoor nie.
...

2012/05/16 11:56:59 AM
SêNet-briewe Die Christendom se praktyksreëls Kobus de Klerk Bly stil, Cornelius, niemand stel belang nie.

Die manier en doel  van jou aanhalings uit die Bybel, hanteer ek elders in kommentaar aan jou, en herhaal dit nie nog 'n keer hier, ...

2012/05/16 11:43:07 AM
SêNet-briewe Is ek gay gebore? Kobus1

Hallo Stephanie,

Hoewel ek presies weet hoe jy voel en ook dieselfde pad geloop het, het ek nie simpatie met jou nie. My lewe lank het ek ook probeer antwoorde kry oor die hoekoms en ...

2012/05/16 11:36:15 AM
SêNet-briewe Waarom is party mans gay? Kobus de Klerk Wat ’n stompsinnige reaksie van jou, Cornelius! Ek het gewag daarop…

Die aard van die nuwe formaat van hierdie forum is jóú ondergang – want jou ...

2012/05/16 11:27:47 AM
SêNet-briewe Die Christendom se praktyksreëls Kobus de Klerk Jaco,

Hier manifesteer jy nou as tipiese ateïs – jy val die persoon van die gelowige aan en maak asof jy meer weet van sy geloof as hyself, terwyl jy ’n selferkende, ...

2012/05/16 11:02:50 AM
SêNet-briewe Selfde-geslag-huwelikke is logies, intelligent en konsekwent Cornelius Henn Werklik interessant Ran! 2012/05/15 10:04:43 PM
SêNet-briewe Die Christendom se praktyksreëls Cornelius Henn Kobus,

Niemand kon jou paradoksale waansin weereens hierbo, beter as Jaco uitwys nie.

Ek wil jou egter op nog iets belangriks wys omtrent my onbevooroordeelde steun ...

2012/05/15 10:02:16 PM
SêNet-briewe Waarom is party mans gay? Cornelius Henn Kobus,

In jou blinde haat hierbo daag jy my onder meer met die volgende: "Kan jy (Cornelius) een enkele brief onder jou hand uitwys waar jy mense vermaan om hulle sondige en ...

2012/05/15 09:46:27 PM
SêNet-briewe Die Christendom se praktyksreëls Jaco

Beste Kobus.

Jy maak jouself skuldig, soortgelyk als die homo's wat vertolkinge aan Bybeltekse verdraai om Bybelse goedkeuring vir gaywees te bewerkstellig, deur jou persoonlike ...

2012/05/15 05:57:48 PM
SêNet-briewe Hier gaat ons ... Perdebytjie

Beste Rugby Rast,

Welkom hier. Ek kan jou verseker jy gaan gou heelwat wyser word oor al die dinge waaroor hier geskrywe word. Jy moet net baie oopkop wees en nie meegevoer raak deur al ...

2012/05/15 05:18:31 PM
SêNet-briewe Die tirannie van demografie Christo Jy het jou huiswerk gedoen. Ek het nog nie die boek van Esterhuizen gelees nie, maar sal seker op een of ander tyd. Nie dat ek juis veel het aan die boeke wat die manne geskryf het nie. Tyd is ... 2012/05/15 04:17:34 PM
SêNet-briewe Is ek gay gebore? Kobus de Klerk Wouter,

Ons sien Stephanie juis vir wat sy is – dit is jý wat daarmee sukkel. Sy is ’n gelowige met ’n probleem en anders as jy, ignoreer sy nie haar God, ...

2012/05/15 02:07:25 PM
SêNet-briewe Lojaliteit Naas Viljoen Wouter, dankie vir jou inset.  Ek het geen begeerte om  in die 'aardse debat' betrokke te raak nie.  Ek wil net die perspektief stel dat die mens ver bo sy gewig probeer boks -- en dit volgens die ... 2012/05/15 01:43:27 PM
SêNet-briewe Waarom is party mans gay? Kobus de Klerk Tipiese swak poging, Cornelius. Maar soos ek gesê het, ek het niks beter van jou verwag nie. Niemand het, nie.

Jy weet nie wat gewete is, nie. Dit is die korrekterende werking ...

2012/05/15 01:35:38 PM
SêNet-briewe Is ek gay gebore? Wouter Ferns Hello,

 
Ek is werklik aan die stil kant wat hierdie siklus van briewe betref onder die hofie van Stephanie se brief en wil nie die aandag van haar verhaal af neem nie en is ...
2012/05/15 11:59:35 AM
SêNet-briewe FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat Wouter Ferns Wanneer, o wanneer gaan dit aanvaar word dat die idee 'n slegte idee was en nog nooit haalbaar was nie. Aparte tuislande, die skepping van 10 state in 'n enkele staat, dalk genoem Suid-Afrika, maar ... 2012/05/15 08:05:38 AM
SêNet-briewe Waarom is party mans gay? Cornelius Henn Ja kobus, jy's duidelik deur menige bydraer op jou plek gesit ... jou reaksie is egter die van iemand sonder 'n gewete ... hoekom sal jy dan omgee wie ookal die Waarheid aan jou voorhou ... ja, ... 2012/05/15 07:42:29 AM
SêNet-briewe Is ek gay gebore? Cornelius Henn Kobus,

Jy dien nog altyd net jouself.

Boewe en boelies was nog altyd die enkele en minderwaardige hier en daar.

Nes jy, verloor hulle ook maar almal ...

2012/05/15 07:35:46 AM
SêNet-briewe Seks en die kerk Wouter Ferns Hello Jaco et al, 

 
Baie dankie vir al jou moeite om die kant van die moffies hier te verdedig, hierdie moffie is jou dank verskuldig. 
 

...

2012/05/15 07:34:23 AM
SêNet-briewe Lojaliteit Wouter Ferns
Soos altyd is Naas se briewe pitkos. Daar is egter net een probleem, en dit is die konsep van die hemel, alhoewel jou begeerte om dit te verwyder van die aardgebonde debat, is die probleem juis ...
2012/05/15 07:14:31 AM
SêNet-briewe Selfde-geslag-huwelikke is logies, intelligent en konsekwent Duitswester

Hmm,

ek is uit my liga met die een.

Ek bepeins Obama se herverkiesing gebaseer op wat hy sê oor die komende konfrontasie met Iran en sulke dergelike ou dingetjies.

...

2012/05/15 02:50:16 AM
SêNet-briewe Is ek gay gebore? Duitswester

Hallo Stephanie,

eers erg "sorry" oor klomp ouens wat jou nou uit die pad stamp sodat hulle mekaar kan baklei. Teelbulle in paartyd bly nou maar teelbulle in paartyd. Of dalk is ...

2012/05/15 02:45:07 AM
SêNet-briewe Van broeder tot kameraad Duitswester

Dag Johannes,

ek krap nie deur die skrootwerf van toesprake van die ou Afrikanerleiers nie, lank na alle  analises van alles wat gesê en gedoen is, bly slegs een waarheid ...

2012/05/15 02:09:46 AM
SêNet-briewe Seks en die kerk Duitswester

Dag Jaco.

ek verag wat jy doen, maar ek verag jou nie. Jou brief is baie duidelik en jy het my respek vir jou standpunt. Jy het meer "balls" as die moffies wie knaend 'n rede ...

2012/05/15 01:31:05 AM
SêNet-briewe Scream pink! Duitswester

Dag Demi,

ek dink jy is een van die bitter min skrywers hier wat nie 'n crash-tackle van die windmeul  weg het nie.  Obviously is ek die ander een.

Duitswester

...

2012/05/15 01:09:46 AM
SêNet-briewe FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat Jaco

Beste Ran

Jaco

1.     Ek hoor wat jy se rakende FW.  Hoe waar ookal, was sy opmerkings aan die verkeerde         ...

2012/05/14 08:10:03 PM
SêNet-briewe Is homoseksualisme nadelig? Kobus de Klerk Ek stel nie belang om te dink wat jy volgende gaan kwytraak nie, Oupa. Hoe kinderagtig kan jy dan wees?

Skep jou eie verleentheid, en as jy nie iets volwasse of sinvol kan bydra nie, ...

2012/05/14 04:01:21 PM
SêNet-briewe Waarom is party mans gay? Kobus de Klerk Cornelius,

Jou sinnelose en leuenagtige uitlatings oor my as persoon, help jou niks en vestig net meer aandag op jou onvermoë om my te weerlê en om enige sinvolle bydrae te ...

2012/05/14 03:58:12 PM
SêNet-briewe Is ek gay gebore? Kobus de Klerk Ek is nie 'n god nie, Cornelius, alhoewel dit jy is wat dit gedurig sê. Dalk voel jy maar baie minderwaardig tenoor my, al probeer jy anders sê, vandaar jy gedurige gekibbel en simpel, ... 2012/05/14 03:38:43 PM
SêNet-briewe Alternatiewe Suid-Afrikaanse vakansie Jaco

Beste Perdebytjie

Dankie vir jou positiewe respons. Jou insig word waardeer

Jaco Fourie

2012/05/14 03:28:19 PM
SêNet-briewe Is homoseksualisme nadelig? Oupa

Kobussie

Reageer sommer op wat jy dink ek gaan skryf.

groente

2012/05/14 10:50:38 AM
SêNet-briewe Waarom is party mans gay? Cornelius Henn Ag tog ou Kobus (of moet ek dit in jou trant aanroep; Kobus, Kobus, Kobus ...), jou skrapping van die rol vir eerbare prokureurs twee dekades gelede, was maar net die puntjie van die ysberg (die ...

2012/05/14 10:27:11 AM

 

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top