Pasgelaai
Om ryk en gewild te wees
2012-05-22 Wanneer 'n Nobel-prys aan iemand toegeken word, kan die ontvanger normaalweg een persoon as gas na die seremonie bring. Dit beteken gewoonlik dat die vereerde sy ma of vrou saamneem.
Gesprekke oor Afrikaans is altyd vervleg met ideologie – my kommentaar
2012-05-22 Piet maak groot gewag van die liberale grondwet.
Three Exclusive Books and Rhino Force hampers up for grabs. Winners announced!
2012-05-22 LitNet is giving away three Exclusive Books/Rhino Force hampers worth R600 each.
deur God Verlei
2012-05-21 vir Mens, wat wil wegkom, vlug,nie meer wil dink, aan Pad, t’rug,
na Vader, Skepper, Jehowa, Jah,
Sjalom, Cornelius!
2012-05-21 Ek hoop jy skrop lekker daar in die bos, en verder hoop ek dat die Here aan jou sal verskyn en dat jy in die stilte Hom weer kan vind. Ek wil nie reageer op die dinge wat jy in jou brief aan Kobus de Klerk kwytraak nie.
Erika Terblanche se skrywersalbum
2012-05-21 Erika Terblanche verdien toekennings vir haar werk aan die ATKV-skrywersalbum.Blacksheep TV #30: Tribute
2012-05-21 The blacksheep characters discuss the different ways of paying tribute.SA-illustreerders: Alex van Houwelingen
2012-05-21 Alex van Houweling is 'n Suid-Afrikaanse illustreerder wat reken dat dit elke mens se droom behoort te wees om Riaan Cruywagen te teken. Hy gesels met Bibi Slippers en wys voorbeelde van sy briljante illustrasies.LitNet-kommentare | LitNet comments: 14.05.2012–20.05.2012
2012-05-21 Kommentaar op LitNet-artikels: 14 Mei 2012 – 20 Mei 2012Comments on LitNet articles: 14 May 2012 – 20 May 2012
SMAC Art Gallery presents Collection 16
2012-05-21SMAC Art Gallery's latest exhibition, Collection 16, is a group exhibition of recent and older work by 16 leading artists with various backgrounds and modes of production. Click here to read more about it.
Vacancy: Lecturer/Senior Lecturer/Professor, Adam Mickiewicz University (UAM), Pozna?, Poland
2012-05-21 Due to growing student numbers Adam Mickiewicz University (UAM) in Pozna?, Poland, will be requiring an additional (third) South African lecturer in the Department of Dutch and South African Studies. Appointment will be from October 2012.
Struik Nature and Zebra Press launch e-book library apps for iPad
2012-05-21Random House Struik has just launched two e-book library apps for the iPad. Mark Seabrook, the company's Digital Director, discusses these exciting new products with Steyn du Toit.
Oor oorlog en vrede
2012-05-21 Die wêreld waarin ons leef … Nou, hier by ons ter plaatse, is daar weer indringende debat oor ons verdedigingsbegroting en talle stemme gaan op vir ’n parate weermag, terwyl ander weer, ineenkrimp by die gedagte van wat dit werklik sal beteken as dié weerbaarheid die dag op die proef gestel sal moet word.
