Pasgelaai
nuwe-skool-Self-destruksie
2012-07-06 Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens, Mens, nu, nie veel t’kies
Oester en agterstevoorom klere
2012-07-06 Die boer se reaksie was: “Ek sien jy trek jou boordjie verkeerom aan, maar moet jy dit nie liewer met jou broek doen nie!”In die nuus: 6 Julie 2012
2012-07-06 Gerrit Komrij, handboeke in die skool, Zapiro en selfoonpratery terwyl jy bestuur. Gesels saam oor vandag se nuus.
A Spook's Progress: From Making War to Making Peace
2012-07-05 At times serious, at times ironic and satirical, A Spook’s Progress is a fascinating and frank account of an intelligence agent’s life and work, and his shift from making war to making peace.Waar wetenskap kinderspeletjies is
2012-07-05 ’n Mens moet die Kaapstadse Wetenskapsentrum (CTSC) in Observatory besoek om dit te glo: klein en groot het vet pret. Met praktiese wetenskap-eksperimente? Jani de Bruin vertel.Stigmata van Tom Gouws: Tussenteksgeweef
2012-07-05 "Die vraag wat na die lees van hierdie bundel by my as leser opkom, is of die digter, 'identiteitsloos' soos hy homself beskryf, kan dig sonder om 'deur singels interteks' en met behulp van die 'leë gietvorms van ’n ou postmoderne wêreld' te skryf."Het sy die gesig van ’n moordenaar? Die storie van Daisy de Melker
2012-07-05 In die week waartydens sy haar verjaardag sou gevier het, skryf Gustaf Pienaar oor die vrou wat tot vandag toe Suid-Afrikaners se verbeelding aangryp.National Arts Festival: Brothers in Blood
2012-07-05 “There are no heroes and villains here, Van Graan seems to be saying (and thanks to a linear narrative I am fairly certain of this). We are all victims. We are all complicit in the violent imposition of racial stereotypes on others. We are the same.”Pik Botha en sy tyd: ’n belangrike boek oor die oorgangspolitiek in Suider-Afrika
2012-07-05 "Dit fokus op die rol wat ’n enkele persoon – Pik Botha – as deelnemer gespeel het oor ’n tydperk van meer as vyf dekades."Psigedeliese kitaarnote en selferkende vegans
2012-07-05 Kerneels Breytenbach luister na Richard Hawley, Blackie and The Rodeo Kings, Joe Jackson, Fiona Apple en Jason Mraz.Maak ’n pyp en dans (’n Begeleide trippie op soek na die droom)
2012-07-05 Na wie se pype dans jy? Albert du Plessis neem jou op 'n trippie van orrelmusiek deur al die genres.
Afternoon of a Foehn is baanbrekerswerk
2012-07-05 "Die sogenaamde Seasons France sorg vanjaar vir groot opwinding by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad."
National Arts Festival: Callum’s Will laat gehoor soms in die duister
2012-07-05 Callum’s Will, die titel ’n slim spel op die name van die karakters Callum en Will, strek oor die ses maande waarin dié twee mekaar geselskap hou.
Mies Julie boender waaghalsig die onbekende spasie in
2012-07-05 ’n Eienaardige ruimte waar nie een, wit of swart, noodwendig kan seker wees van sy/haar plek nie. Dit getuig van jong lewens wat smeek om verandering in ’n soeke na identiteit in die sogenaamde Nuwe Suid-Afrika.Die water wat verby is: 'n besondere eenheidservaring
2012-07-05 "Johan en Ria Smuts het bekendheid verwerf vir hulle samestellings van kortverhale, mét inleiding en aantekeninge, vir die skole se voorskryfmark."
National Arts Festival: Through Blue gee sy hart vir Hillbrow
2012-07-05 ’n Klagte kan aan die voete van Murray en die spelers gelê word dat Through Blue die naïewe vereenvoudiging is van ’n veel meer komplekse tema.
