Pasgelaai

Aspekte van die Suid-Afrikaanse politiek

Johannes Comestor 2012-05-30 Die grondslag waarop die nuwe Suid-Afrika funksioneer, is foutief.

Oor God, Liefde en homoseksualisme

Kobus de Klerk 2012-05-30 Trouens, diegene wat daaraan meedoen sonder volkome verootmoediging en belydenis voor God, bring ’n besonder ernstige oordeel oor hulself (1 Korinthiërs 11:27-29).


Ek is nie Cornelius Henn nie!

Heiden 2012-05-30 Ek is eerder 'n haan as 'n hen.

Venus se dubbele aandster

Panda 2012-05-30 Venus se "aandster" is 'n tweeling. Kyk bietjie volgende week na die winterlug – op 6 Junie gebeur daar iets besonders ...

Wie ek is, Barend

Cornelius Henn 2012-05-30 Barend, hierdie een is vir jou.

aandrang op mede-Mens-wees

Jacobus Faasen 2012-05-30 verskoon asseblief, kanala, allie leestekenings ...

Die stand van Afrikaans II

Jan Rap 2012-05-30 Praat Engelse mense so?

Die "Christen"; wat God vir 'n leuenaar uitmaak

Jaco 2012-05-30 Lesers moet self tot die gevolgtrekkings kom.

Christene se bekeringsdrang

Johan Wiese 2012-05-30 Is hierdie soos my aftreeoord?

Die Grensoorlog en kommentaar daarop

Johan Wiese 2012-05-30 Hoekom julle nou onderling baklei oor julle verskillende ervaringe en ander se pyn en hartseer probeer afskiet, gaan my verstand te bowe.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 24.05.2012 – 28.05.2012

2012-05-29 Die volgende kommentaar is van 24 tot 28 Mei 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer.

The following comments were published on LitNet from 24 to 28 May. Log in to leave your comment.

LitNet Akademies (Skole): Community Punching Bags-projek geopen

Elzette Steenkamp 2012-05-29 Die Community Punching Bags- (CPB-) projek, ’n uitstalling van kleurvolle “gemeenskap-slaansakke”, is op 23 Mei 2012 by die anneks van die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad geopen.

Die afrikanisering van ’n universiteit

Johannes Comestor 2012-05-29 Ek beskou universiteite as ’n belangrike maatstaf vir beskawing. Op ’n kontinuum van onbeskaaf tot beskaaf hoort geweld (bv vandalisme, sabotasie en terrorisme) naby eersgenoemde pool en geleerdheid en universiteite naby laasgenoemde pool.

Daaglikse opsomming van kommentare

Johannes Comestor 2012-05-29 Die daaglikse opsomming van reaksies is ’n wonderlike idee.

Nog ’n een en ander oor prof Croukamp

Jan Rap 2012-05-29 Na sy bespreking van vervreemding met betrekking tot die bruines, sê Piet die volgende ten opsigte van die wit Afrikaanssprekendes: "Vervreemding onder wit Afrikaansprekende Suid-Afrikaners lei soms daartoe dat hulle wil terugkeer na die laer, of minstens tot historiese identiteite met ’n militante konseptualisering."

Vir Angus oor "mens"

Jan Rap 2012-05-29 Jammer Jelleke skryf nie meer hier nie; sy sou die storie kon verduidelik.

Vir Anelia oor Australiese dokumente in Afrikaans

Jan Rap 2012-05-29 Welwillendheidsgebaar van die regering daar?

LitNet Akademies (Regte): Corlia van Heerden in gesprek met Jannie Otto

JM Otto, Corlia van Heerden 2012-05-29 Corlia van Heerden gesels met Jannie Otto oor sy LitNet Akademies-artikel "Die afkoelreg in die Nasionale Kredietwet en die Wet op Verbruikersbeskerming".

Oor God: Liefde en homoseksualisme

CreativeSpark 2012-05-29

Jaco, pasop!

Heiden 2012-05-29 Daar is lankal sterk vermoedens dat Kobus de Klerk en Tant Alie een en dieselfde persoon is ...
Top