Pasgelaai

Lokprent: Die twee lewens van Dieter Ondracek deur André Krüger

2012-05-24 In André Kruger se debuutroman word spoorwegingenieur Dieter Ondracek Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland.

Tando, die tandmuis van Muizenberg

2012-05-24 "Dié Superman van dentale dinge vernietig vyande vinniger as wat Batman booswigte kan laat les opsê."

Lokprent: Kelder deur Gerda Taljaard

2012-05-24 Esmeralda is ’n skrywer van liefdesverhale. Sy is suksesvol, maar sukkel met skrywersblok. En dan word sy besoek deur ’n verhaal: Dit is die verhaal van ’n meisie – nog bogkind – wat vyftig jaar tevore op ’n plaas ’n string babas gehad het en almal, behalwe een wat ná geboorte aangeneem is, doodgemaak en naby die plaashuis begrawe het.

My geliefde: Maskers

Riekus van der Westhuizen 2012-05-24 "Ek is lief vir jou. Ons het beide keuses gemaak voor ons paaie gekruis het. Keuses wat ons moes uitleef. Want ons het belowe."

Alan Paton Award Nominee: Macintosh Polela

Bibi Slippers 2012-05-24 Bibi Slippers asked Macintosh Polela about the writing of his book My Father My Monster

God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde

Jaco 2012-05-24 Ons beleef ’n nuwe wêreldorde ...

Ek stem saam met Jan Maarschalk

Jan Rap 2012-05-24 Wat mens wel kan sê is dat, as die boom op niemand se toon geval het nie, hy geen mens enige fisiese pyn veroorsaak het nie.

Vir Werner (aalmoese vererger net die probleem)

Jan Rap 2012-05-24 Aalmoese vererger net die probleem – meer mense kom klop aan om hulp en op die ou end sit die nageslag met 'n groter probleem.

Vir Varkspek oor Zuma en Dawid

Jan Rap 2012-05-24 Daar is 'n ou gesegde wat sê dat reklame betaal.

Jaco en sy wanvoorstellings

Kobus de Klerk 2012-05-24 Hoekom probeer jy die Goedheid so bestry?

Die koninkryk van nie-rassigheid

Johannes Comestor 2012-05-24 Die grondslag waarop die nuwe Suid-Afrika funksioneer, is foutief.

Dood, waar is jou angel?

Boer in Beton 2012-05-24 Die manne is moeg uitgemergel van dag tot dag se stryd om oorlewing, van wonder wanneer is die volgende kontak, gaan ons dit maak, sal ons ooit weer kan huis toe gaan?

LitNet Akademies Kuberklas is op soek na kubermentors!

2012-05-23 Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskapvakke uit die klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders? LitNet Akademies Kuberklas wag voorstelle in vir wiskunde- of wetenskapskoolprojekte.

Video: Friends in Art Uitstalling 2012

Alwyn van Zyl 2012-05-23 'n Groep ervare kunstenaars van die Somerset-Wes- en Stellenbosch-areas het die kunste se gemoedelikheid ingespan om 'n plesierige uitstalling by die PJ Olivier Kunssentrum op die been te bring.

LitNet-kommentare | LitNet comments: 22.05.2012

2012-05-23 Die volgende kommentaar op 22 Mei 2012 op LitNet geplaas.
The following comments were published on LitNet on 22 May 2012.

Soweto Theatre launches

2012-05-23 At long last, the much-anticipated Soweto Theatre is ready for action. Read more about the launch and all the current productions visitors are able to see there.

LitNet Akademies (Skole): Elzette Steenkamp gesels met Elna Barnard van die Grahamstadse Onderwys Distrikkantoor

Elzette Steenkamp, Elna Barnard 2012-05-23 Elzette Steenkamp gesels met Elna Barnard oor die wiskunde- en wetenskapgerigte projekte van die Grahamstadse Onderwys Distrikkantoor.

Boesman and Lena comes to Sandton

2012-05-23 Daphne Kuhn presents Athol Fugard’s classic SA masterpiece Boesman and Lena from 29 May to 30 June at the Old Mutual Theatre on the Square.

Daardie "skildery" skend Zuma se regte

Varkspek 2012-05-23 "Ek herhaal dat die "skildery" nie ware kuns is nie, want dit is daarop gemik om te beledig en verneder en ek is dankbaar dat die ding nou opgefoeter is."

Grensoorlogstories by die Pierneefteater

2012-05-23 Verhale uit Grensoorlogstories wat onlangs by Litera Publikasies verskyn het, word in Petcar Produksies se "Storie-Uur" deur Carel Trichardt en Petru Wessels by die Pierneefteater aangebied.
Top