Pasgelaai
Ekonomiese groei
2012-05-21 Soos dit vir my lyk, glo ekonome dat ekonomieë aanhoudend moet groei. Is dit korrek en is dit dan nog ’n realistiese verwagting vandag?Die Zuma-"skildery"
2012-05-21 Die Zuma-skildery – dit is nie ware kuns nie, want dit is nie gemaak suiwer met die doel om kuns te skep nie.
LitNet-blits #5
2012-05-18 Hierdie flitskaart is LitNet se manier om vinnig vir jou te wys wat ons op ons werf raakgesien het. Maar ons hoop eintlik jy wil vir ons vertel wat jy raaksien. Praat met ons oor alles waarvan jy hier hou en wat jy eenvoudig hierso nie kan vat nie. Steek die veld aan die brand dat almal kan sien hoe warm jy kan voel al word dit winter.
Bekendstellings van Die staat teen Anna Bruwer in Kaapstad en Pretoria
2012-05-18 NB-uitgewers bied twee bekendstellings van Anchien Troskie se topverkoperboek Die staat teen Anna Bruwer in Kaapstad en Pretoria aan.Lokprent: Nova: Bloedbroers deur Fanie Viljoen
2012-05-18 Kyk die lokprent van Fanie Viljoen se Nova: Bloedbroers.JM Coetzee inspiration behind Graham’s State of Peril
2012-05-17 In State of Peril Graham looks at the way fear of the other and subsequent narratives of interracial sexual violence were represented in a number of books, short stories, media accounts and manuscripts.Hoezit, Fanie Viljoen!
2012-05-17 "Hoezit! se uitleg en artikels is baie kleurvol en lewendig. Dit dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe, soos vermaak, die natuur, die wêreld, emosies, en meer. Die kort brokkies inligting sorg dat dit nooit vervelig word nie. Dit maak die tydskrif ongelooflik gebruiksvriendelik vir kinders en skole (en volwassenes!)."Author of Freedom Never Rests, James Kilgore, in conversation with Janet van Eeden
2012-05-17 “Freedom Never Rests portrays a complex picture of a country going through a transition and James Kilgore brings his vast experience of countries moving through change, violent or otherwise, to this novel.”Saktyd-finaliste bekendgemaak
2012-05-17 Die dertien finaliste van Huisgenoot se eerste werklikheidsreeks, Saktyd, is aangekondig en tydens 15 Mei 2012 se baie suksesvolle openingspartytjie het die kameras begin rol!
Grahamstown gears up for another National Arts Festival
2012-05-17As Grahamstown prepares itself for the annual National Arts Festival, we catch up with director Ismail Mahomed to find out how preparations are coming along. Click here to read more.
Die dinge wat mens by jou kinders leer
2012-05-17 "Dit is nou maar een van die vreemde waarhede van hierdie lewe: ons is hier om by ons kinders te leer. Vat dit van ’n moeder wat weet." Bibi Slippers wys jou hierdie week ’n paar dinge waarna jy kan luister, en een of twee om oor na te dink.My geliefde: Liefdesbrief-kompetisie | My dearest: Love letter competition
2012-05-17 LitNet wil graag die verlore kuns van die liefdesbrief in 2012 laat herleef. | LitNet would like to rekindle the lost art of the love letter in 2012.Aantekeninge: Die reg op kennis van die eie afstamming
2012-05-17 "Die belangrikheid van die reg op kennis van die eie afstamming beteken nie dat dié reg absoluut geld nie, aangesien dit in botsing kan kom met byvoorbeeld die reg op privaatheid van die biologiese ouers."Misdaadfiksie as politieke kommentaar cum katarsis
2012-05-17 By die 2012 Franschhoekse Boekefees is ’n interessante debat gevoer oor waarom misdaadfiksie deesdae so gewild is in Suid-Afrika. Francois Verster het gaan luister en vertel hier wat hy wys geraak het.Interviews and reviews of the shortlisted books for the 2012 Alan Paton Award and the Sunday Times Fiction Prize
2012-05-17 Read interviews and reviews of the shortlisted books for the Alan Paton Award for non-fiction and the shortlisted books for the Sunday Times Fiction Prize.
Jaco en Wim se vakansie
2012-05-17 Interessante ding gewees wat julle gedoen het. Eksklusiwiteit is 'n nare ding in hierdie land so hierdie storie van julle moet ook aangepak word deur die swartes.
