Pasgelaai
Kobus de Klerk, sjalom
2012-05-16 Vertrou die werf se staande sensasie en prediker, die berugte ou grote Kobus de Klerk om een of ander sensasionele en hol geryde onderwerp te "herbesoek", en die hel is weer los.
Cosatu/DA-debakel
2012-05-16 Twee charismatiese persoonlikhede, Vavi en Hellen, tromp-op op ‘n botsingkoers.SA-illustreerders: Elanie Bieldt
2012-05-16 Elanie Bieldt gee nuwe betekenis aan die term "jong illustreerder": hierdie talentvolle kunstenaar is 12 jaar oud maar het reeds ’n klomp suksesvolle illustrasie-projekte op haar kerfstok.Removal of sexual orientation protection clauses from the Constitution?
2012-05-16Imagine that a group of right-wing Afrikaners suggested the invalidation of clauses in the Constitution protecting against discrimination on the basis of race, and only in certain areas under their influence?
International day for sharing life stories
2012-05-15 This is an invitation for everyone to gather in the heart of Stellenbosch on this International Day to share our life stories – 16 May 2012.noudat ek brandmaer is
2012-05-15 noudat ek brandmaer is enwegkruip agter ’n bosbaard
vir die steek van die
son
Die gesprek met die Afrikaanse groepe
2012-05-15 Hulle verander ons straat-, plek- en dorpname, verengels ons skole, kolleges en universiteite, dreig om Afrikaans heeltemal uit te skuif, doen niks om geweld teen plaasboere te bekamp nie en nou wil hulle met die Afrikaanssprekendes praat, ons kan nou kwansuis ’n bydrae maak. Wat doen ons in elk geval nog heeltyd?
Die tirannie van demografie
2012-05-15 Na die algemene opmerkings in my vorige skrywe (SêNet, 14 deser) kom ek nou by die kern van die sake wat deur Willie Esterhuyse in sy boek, Eindstryd: Geheime Gesprekke en die Einde van Apartheid (Kaapstad: Tafelberg, 2012), aangeroer word.
Images of Dreams: An exhibition by Rudi Trap
2012-05-15Images of Dreams is a new exhibition of drawings in pen and ink and charcoal by Rudi Trap. Click here to read more about it.
Om oor die depressie en die seer te praat
2012-05-15 Die afgelope tyd was die gemeenskap weer geskok deur die onverstaanbare dood van Annake de Villiers. Gister in die sondagsmart- en sensasie blad kon mens die hartseer en stukkendgeit in Lize Beekman se aangehaalde woorde voel.Internasionale Museumdag: Elzette Steenkamp gesels met Elsabé Uys van Iziko Museums
2012-05-15 Ter viering van Internasionale Museumdag op 18 Mei gesels Elzette Steenkamp met Elsabé Uys oor die opvoedkundige programme van die planetarium by die Iziko Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad.
Hier gaat ons ...
2012-05-15 Hierdie is my eerste poging en toetrede tot die briewe. Ek lees al ’n rukkie aan ’n paar van julle se goettertjie en tas nog bietjie in die donker. Nooit gedink ek sal dit self waag nie maar nou ja, dis te danke aan Matilda.Blacksheep TV #29: Twacism
2012-05-14 The lingo on Twitter is pretty complicated, as the cartoon characters in this BlacksheepTV cartoon discover.Book lovers celebrate the announcement of Sunday Times literary awards shortlist 2012
2012-05-14 The prestigious Sunday Times Literary Awards shortlist was announced this weekend at the world-renowned Le Quartier Français restaurant in Franschhoek, where literary icons and book lovers alike gathered to celebrate the results.
