Hier lê jy tussen berg en see, so mooi
Volgroen en orals verstrooi
J met U uitgestrekte woude, grasgroen plase, besige stad.
J wat na lê aan ons hart
J met jou klein huisies n arm kind
Is lief vir jou en sal jou altyd vind
Weet j waar is George?
🙂 Hier in d hart van d Tuinroete
n Dorp wat al 2 eeue groei
Tot by sy kus uitgebrei
Mense, mense, oral rond
Tot by d gholf-landgoede bont.
Groen n beton saamgesmelt
Tot by d koerantverkopers en parkeerattendants
“Hiers plek Meneer”
Tot by ons besige strate deur al d verskillende buurte
Almal aan jou gebind van rykman tot armkind.
Groen mooiste dorp so word ons opgesom
n Stad klein maar groot hart
Al is dit soms koud en nat

