Pasgelaai
Picador cover: Celia Claase 7
2012-05-10 Celia Claase designs a cover for Helen Fielding’s Bridget Jones’s Diary.
Picador cover: Celia Claase 8
2012-05-10 Celia Claase designs a cover for The lovely bones by Alice Sebold.
Picador cover: Sonja van der Westhuizen 1
2012-05-10 Sonja van der Westhuizen designs a cover for Cormac McCarthy’s All the pretty horses
Picador cover: Sonja van der Westhuizen 4
2012-05-10 Sonja van der Westhuizen designs a cover for Room by Emma Donoghue.
Picador cover: Sonja van der Westhuizen 5
2012-05-10 Sonja van der Westhuizen designs a cover for Bridget Jones’s diary by Helen Fielding.
Picador cover: Sonja van der Westhuizen 6
2012-05-10 Sonja van der Westhuizen designs a cover for I write what I like by Steve Biko.
Obama vir nog ’n termyn!
2012-05-10 Obama is die eerste Amerikaanse president wat ten gunste van gay-huwelike en die verskansing van gelyke gay regte in die VSA uitgespreek het.
Roald Dahl, ’n storieverteller
2012-05-10 Roald Dahl (1916-1990) se naam wek ’n Noorweegse indruk, wat korrek is, want sy pa het vandaar na Frankryk en later na Wallis verhuis. Roald is in Cardiff gebore en het veral as Britse kinderboekskrywer bekendheid verwerf.
Alternatiewe Suid-Afrikaanse vakansie
2012-05-10 Ek en my metgesel, Wim, het besluit om iets nuuts met ons kwartaarlikse vakansie te doen (16 tot 26 April). Pleks van die tradisionele vliegvlug na Shaka-Internasionaal, daar motor huur, Salt Rock toe en in ‘n strandhotel in te bespreek, het ons besluit om hierdie keer af te wissel met iets nuuts, om sodoende ‘n nuwe ervaring te ervaar.
Briewe van die huis
2012-05-10 Ons is terug in die basis. Die eerste ding wat ek doen is om onder die stort te staan en net die vuil en stank en ja, ook die vrees, van my af te was. Ek kry my pos: lekker baie briewe en pakkies ...“ek het ? liggaam, daarom is ek”: Outobiografiese elemente in Antjie Krog se Verweerskrif
2012-05-10 "Antjie Krog is bekend as grensverskuiwende digter, maar met die publikasie van Verweerskrif (2006) ontlok sy moontlik die hewigste kritiek ooit in haar poëtiese loopbaan. Die kritiek sentreer op die uitdagende omslag, asook op onontginde temas in die Afrikaanse digkuns: menopouse en die ouer vrou se seksualiteit."
Inligting verlang: Morning Glory, kortverhale en Hofmeyr
2012-05-10 Hierdie storie van Steve egter, lyk dit my (ek het nog nie die boek gelees nie maar ek gaan hom nou dadelik koop), weerspieël ’n versugting, ’n droom en sonder drome word niks ooit verwesenlik nie. Ons moet op een of ander manier uit hierdie gemors kom en ’n Boere-Arkadia lyk vir my na die antwoord, of hoe?Glasvaas
2012-05-10 "daardie glasvaas het juis vanoggend gebarsboeke filtreer ’n dun film water op die tafel
die blomme snak"
Yesterday's Dream: Poet publishes book on a shoestring budget
2012-05-10 Read more about Mxolisi Majola's first book of poetry, Yesterday's Dream.Exclusive Books Homebru 2012 – 28 Unique Perspectives on South Africa
2012-05-10 The Exclusive Books Homebru campaign is a pure celebration of South African writing and writers. The promotion runs from 1 May until 27 June 2012 and provides South African authors, both new and established, with their own platform to shine.
LitNet-blits #4
2012-05-10 'n Bekgeveg oor Steve Hofmeyr, verskillende opinies oor homoseksualisme en homoseksualiteit en 'n stuk kort prosa oor 'n Gorilla-hand: Waar anders as op LitNet kry mens so 'n lekker mengsel van opinies en vermaak? LitNet-blits wil die gesprek nog verder aan die brand steek.
