Pasgelaai
Vir Rika oor gehaltemusiek in Afrikaans
2012-06-18 "Met ’n bevolking van ordes groter as die Afrikaanssprekende word dieselfde probleem as joune ondervind in Amerika, Europa, Suid-Amerika en heelwaarskynlik Sjina en Japan. Nie dat hierdie feit jou frustrasie gaan verlig nie maar weet darem dat jy nie alleen is nie."
Afrikaanse musiekteater en RSG-Afrikaans
2012-06-18 Rika Vermeulen (SêNet, 11 deser) het dit tereg teen die gehalte van die meeste Afrikaanse musiek, terwyl dit een van die terreine is wat dikwels uitgesonder word as bewys van hoeveel lewe daar (nog) in Afrikaans is. Ek het nie genoeg deskundige kennis om my oor die komposisies uit te spreek nie, maar die lirieke is meesal pateties-herhalende rymelary. Om die rym te laat "slaag" word Engelse woorde, soos in die res van die liriek, dikwels gewetenloos bygehaal.
Jeugdag
2012-06-18 "Saterdag is Jeugdag herdenk. Vir baie lesers is 37 jaar gelede verder as wat hulle geheue strek."
Biggest SA Tattoo spectacular ever at Montecasino
2012-06-18 SA Tattoo presents its biggest and most spectacular line-up ever at Montecasino’s outdoor event area for four days only, from 6 to 9 September 2012. Now in its 4th consecutive year, the SA Tattoo has thrilled more than 70 000 people, selling out at every show since its launch in 2008. It’s the hottest ticket in town!
CLORA: not a garden variety drag-show
2012-06-18 Jade Bowers Design proudly presents CLORA featuring Ashraf Johaardien and introducing Daniel Geddes at PopArt and the Grahamstown Festival.
Dark Energy: Images from the Hubble Telescope @ CIRCA
2012-06-18 Dark Energy: Images from the Hubble Telescope, opening 28 June 2012 at the Circa Gallery offers a glimpse into the mystery and wonder that surrounds our universe through one of the most important observatories in history – the Hubble Space Telescope.SA Illustrators: Louis Minnaar
2012-06-15 Bibi Slippers talks to Louis Minnaar about his art and SF influences.
SA Illustrators: Maaike Bakker
2012-06-15 Bibi Slippers in conversation with illustration lecturer and illustrator Maaike Bakker.Innibos-onderhoud: Anna-Mart van der Merwe gesels oor haar hoofrol in Die Van Aardes van Grootoor
2012-06-15 "Innibosfees is vir my as akteur ’n fees om by te woon! Die organisasie is seepglad en ek weet nie hoe hulle dit regkry nie, maar al word die fees groter, voel dit nog steeds of al die bestuurslede bereikbaar is. Dit voel menslik."
Die LAPA-Hoofkarakter-Soektog
2012-06-15 Ontrafel die geheim van ’n misterieuse plastiese sjirurg en wen die plek as die nuwe hoofkarakter in Leon van Nierop se nuwe boek.Innibos-onderhoud: Albert Maritz gesels oor Die Van Aardes van Grootoor
2012-06-15 "Die skrywer weet seker nie hoe slim hy is nie. En hy is soos ’n tightrope walker wat die hoogte bo die grond geniet. Die produk is hierdie omvangryke werk. Die skrywer het ook nóg ’n mikpunt gehad – om die 'mirror of nature' voor die gemeenskap van die tyd te hou sodat hulle hulself kan sien." – Albert Maritz praat oor Die Van Aardes van Grootoor.
SeeingEye examines the bond between painting and photography
2012-06-14 SeeingEye is an upcoming group exhibition at the BRUNDYN+GONSALVE gallery from 27 June – 14 August. Leigh-Anne Niehaus, the show's curator, talks to Steyn du Toit about the stylistic and conceptual bond between painting and photography.
Annual Rostrum Roulette Festival hits TUT
2012-06-14 The Rostrum Roulette Festival hits the Tshwane University of Technology (TUT) from 19 – 22 June. The festival's marketing manager, Pieter Jonker, tells Steyn du Toit what the 26 chosen productions for this year is.In dié rymteskip van René so baie: ’n resensie van in die niks al om van René Bohnen
2012-06-14 <i>In die niks al om</i> van René Bohnen is alles wat ’n tweede bundel behoort te wees. Dié rymteskip vaar goed.Vadersdag by Simonsig
2012-06-14 Verras die man van die huis met ’n aksiebelaaide Vadersdag by Simonsig wanneer hierdie gewilde Stellenboschwynlandgoed alles uithaal om seker te maak Pa kry die bederf wat hy verdien op Sondag 17 Junie 2012.Foto's: Leon van Nierop se nuwe boek Insomnia word bekendgestel
2012-06-14Insomnia se nuwe boek, Insomnia (Lapa) is onlangs by Graffiti-boeke in Lynnwood, Pretoria bekend gestel. Margarethie Bredenkamp het die geleentheid bygewoon en ’n paar foto’s geneem.
