Pasgelaai

Duitsers en Afrikaners

Johannes Comestor 2012-05-03 Die oorvereenvoudiging van die geskiedenis ...

Picador-lokteks: Ockert du Preez

Ockert J du Preez 2012-05-03 'n Lokteks vir ons denkbeeldige boek deur Ockert du Preez. 

Vervaldatum-kompetisie: Die tiekiedraai

Willem Kruger 2012-05-02 "Die manne sit in die boskroegie langs die koöperasie voor die TV en wag vir die rugbywedstryd om te begin toe ek daar opdaag. Ek bestel ’n yskoue bier, groet die manne en maak myself gemaklik op ’n hoë stoeltjie."

Vervaldatum-kompetisie: Donna se droom

Louise Prinsloo 2012-05-02 "Die Gauteng-matrieks se eindeksamen is verby en almal vier fees, behalwe Donna Verhage, wat voor die regopklavier in hulle sitkamer sit by flikkerende kerslig en oefen. Miniatuurborsbeelde van Bach, Beethoven en Mozart is haar inspirasie. Haar motivering." 

Vervaldatum-kompetisie: Twee bome

Kobie Coetzee 2012-05-02 Die plataanboom het geval in die nag se storm. Een van die twee wat hulle saam geplant het.

Stadig draai Petrus om. Hy sal vir Maria moet gaan sê. Sy kop loop vinniger vooruit as sy bene. Hoe sal hy dit vir haar vertel? Hulle twee se bome, en nou het een geval. Wie se boom is dit wat daar lê? Hy kan nie onthou nie.

Picador cover: Marelise Jacobs

Marelise Jacobs 2012-05-02 Marelise Jacobs designs a cover for Catch 22

LitNet-blits #3

Naomi Meyer 2012-05-02 LitNet-blits is ’n kitsgids na die plekke op LitNet waar vurige opinies die gesprek aan die brand steek. So wat sê jy?

Picador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for Wuthering Heights

Picador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell 2

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for All the Pretty Horses

Picador cover: Ingrid Brunkhorst Hurrell 3

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell designs a cover for To Kill a Mockingbird

Picador-voorblad: Ingrid Brunkhorst Hurrell 4

Ingrid Brunkhorst Hurrell 2012-05-02 Ingrid Brunkhorst Hurrell se voorblad vir Ingrid Jonker se Kantelson

Vervaldatum-kompetisie: Suska se terugkoms

Janet 2012-05-02 "Elke dag loer Kennie deur die hortjiesheining tussen hulle huise en verlang om Suska weer te sien. Miskien het sy weggeloop of het ’n dief haar gesteel en nou wil hy geld hê om haar terug te bring. Reeds toe hy Suska die eerste keer in die tuin van die groot huis met die gewels sien speel het, het Kennie geweet dat hy met haar gaan trou." 

Skryf in vir Mei se Lekkerlit-boekkompetisie: Deborah Steinmair se Poppekas

LAPA Uitgewers 2012-05-02 Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord.

Gee my die kaas en melk, en vat die bloed en wyn vir jou

Christina Landman 2012-05-02 Ek vra maar net hoe bloed tegelykertyd simbool van teenoorgestelde dinge kan wees. Simbool van verlossing. En simbool van verdoeming.

Lokprent: Die staat teen Anna Bruwer deur Anchien Troskie

2012-05-02 Wat hét met Anna gebeur die oomblik ná sy die sneller getrek het? Kyk nou die lokprent van Die staat teen Anna Bruwer.

Die ongekende oplewing van vampierfiksie

Elzette Steenkamp 2012-05-02 Dit is tog jammer dat die meeste van die nuwe generasie bloedsuierhelde van die Gossip Girl-met-slagtande-soort is en sodoende baie van hulle satiriese “byt” verloor.

nie somme net oppie oombliksingewing

Jacobus Faasen 2012-05-02 eish, Mens, maar jy’s so beeldskoon-mooi ...

Politici teken hulle tjeks met ons bloed

Boer in Beton 2012-05-02 Die gatkruipers wat ons land weggegooi het ...

LitNet Akademies-resensie-essay: Is Piekniek by Hangklip ’n kriminele oortreding?

Izak de Vries 2012-05-02 Izak de Vries hou sy lyf speurder en ondersoek Kerneels Breytenbach se speurverhaal-sonder-'n-speurder, Piekniek by Hangklip.

En die wenner is ...

Enjee 2012-05-02 Omstrede pryse
Top