Pasgelaai
Dumas wen Vermeer-prys met huiweringwekkende emoties
2012-06-20 "Op Vrydag, 15 Junie, het beide die Trouw en die NRC-Handelsblad aangekondig dat die Suid-Afrikaans gebore Marlene Dumas die Johannes Vermeer-prys 2012 gewen het. Dit is die Nederlandse staatsprys vir kuns."The Troll Hunter an executed hoot
2012-06-20 “What a brilliantly filmed and executed hoot! An intelligent mockumentary that manages to both mock and scare!”Oppikoppi Sweet/Thing is witwarm
2012-06-20 Die koue weer kruip onder almal se klere in en saam met die koue kom ook opgewondenheid, want die koue voorspel dat Oppikoppi om die draai is.Adapt or Fly
2012-06-20Adolf Hitler verskyn op die verhoog en maak gevaarlik nou verbintenisse tussen sy diktatorsbewind en dié van “Jew Jew” (JuJu; Julius Malema) en die ANC. Pieter-Dirk Uys bedank dié slag nie PW Botha vir sy titel nie, soos die geval was met ’n vorige vertoning, Adapt or Die (woorde uit die mond van dié oudpresident), maar liewer die ANC Jeugliga se woordvoerder vir ’n nuwe titel, Adapt or Fly.
Regsmening: die volkslied vir die volke
2012-06-20 Waarom die koerante Sondag verkeerd was oor die volkslied.
Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat
2012-06-20 Onthou tog die mens se veronderstelde Eerste Liefde - God, die HERE Jesus Christus.
'n Afrika-skeppingsverhaal (I)
2012-06-20 Jou bydrae oor "Konings, stamhoofde, kapteins", het my wel in 'n mate tot die besef gebring rakende hoe min "Westerlinge" werklik iets van ons Afrikakultuur weet.Demokrasie en demokratisering in Afrika (Deel 1): Konsepte, teoretiese benadering, historiese oorsig en huidige stand
2012-06-19 "Terwyl die demokratiseringsproses in die meeste wêrelddele met aansienlike sukses geïnisieer en gekonsolideer is, was dit in Afrika nie die geval nie."
Blacksheep TV #34: Sangoma
2012-06-19 The blacksheep characters discuss the mysterious ways of the sangoma in today’s cartoon.Go'el Yisra'el - Verlosser van Israel boekbekendstelling met Hebreeuse ontbyt tydens Vryfees: 11 Julie 2012
2012-06-19 Lux Verbi nooi jou vriendelik uit om ’n heerlike Hebreeuse ontbyt saam met skrywer Marzanne Leroux-Van der Boon te kom geniet.Uitverkoping: LAPA Uitgewers – 50% af
2012-06-19 LAPA Uitgewers in Pretoria en Kaapstad bied ’n wonderlike uitverkoping aan! Sekere gemerkte titels word teen ’n afslag van 50% aangebied!Die bekende Bollie is terug!
2012-06-19 Huisgenoot se Bollie-tydskrif sal ’n nuwe geslag lesers se verbeelding aangryp – en sy ouer aanhangers kan gerus ook saamlees. Moenie hierdie versamelaarsitem misloop nie.
Boekpraatjies: Wilna Adriaanse
2012-06-19 Wilna Adriaanse sal in Protea Boekwinkel (Stellenbosch) gesels oor haar roman ’n Klein lewe wat pas verskyn het.
Boekpraatjies: Hannes de Beer
2012-06-19 Hannes de Beer, skrywer van die streeksboek ’n Storie van Boesmanland sal met Louis Esterhuizen gesels oor dié besonderse publiukasie.
John Kannemeyer – ’n jare lange vriend en ondersteuner
2012-06-19 “John Kannemeyer was ’n jare lange vriend en ondersteuner van Hemel & See Boeke. Ek dink met groot respek aan hom en het net goeie herinneringe aan die jare wat ons saam aan boeke gewerk – en saam lekker geëet en geskinder! – het.”SA Illustrators: Séan Verster
2012-06-19 “From then on I drew everything I saw, and still do. I was lucky to have a father who worked for a paper factory, so I always had top-quality supplies, and needless to say, I filled everything with drawings.” Séan Verster, full-time illustrator, shares his passion for caricatures and comics with Bibi Slippers.
