Pasgelaai

Die leë saal en die groot gesprek oor Afrikaanse musiek en musiekteater

Rika Vermeulen 2012-06-11 "Ek voel woedend en moedeloos en wil van Simonsberg met ’n moerse klanksisteem af skree: 'Waar was julle!!!' Op Stellenbosch, waar die intellektuele, kulturele en artistieke elite van Afrikaners by hul kaggels hul wyn en tamatiebredies liefderik verorber, gesels oor diepsinnige onderwerpe en grap oor die ’kommin’ Afrikaanse kulturele landskap, sal hulle nie die moeite doen om kwaliteit Afrikaanse musiekteater te ondersteun nie."

LitNet: Reg vir jou

2012-06-10 LitNet: Reg vir jou

Fokofpolisiekar – Gig Guide

2012-06-08  Fokofpolisiekar has three upcoming shows in the follwing months. Don't miss out!

Win a copy of Judy Croome's Dancing in the Shadows of Love: Winners announced!

2012-06-08 Stand a chance to win a copy of Judy Croome's Dancing in the Shadows of Love.

In the heart of the country: Booktown Richmond’s JM Coetzee and Nobel Laureates Festival II

Waldo Muller 2012-06-08 "There is love in the heart of the country. As elsewhere in rural South Africa, in Richmond the people often are beautiful and loveable." Waldo Muller attended Booktown Richmond’s JM Coetzee and Nobel Laureates Festival II on 25 and 26 May 2012.

Afrikaans, Afrikaans and not a drop of Zulu, Xhosa or Tswana to drink

Mike van Graan 2012-06-08 "Whereas Afrikaans theatre-makers are blessed with a number of festivals that are the key producers of theatre in South Africa today, there is not a single theatre festival in Zulu, Xhosa, Tswana, etc that promotes, celebrates and projects professional, mainstream theatre in those – or other indigenous African – languages today." Mike van Graan responds to Albert Maritz.

The funding sectors for the arts

Sershan Naidoo 2012-06-08 "In the 2011 arts sector call for applications we received over 1 300 applications requesting R16 billion." Sershan Naidoo responds to Albert Maritz.

Hoogvat, wurggreep en kopklem – rugby en teater se ooreenkomste

Albert Maritz 2012-06-08 "Dink elke ou wat rugby kyk, die wurggreep waarin spelers mekaar soms plattrek – met die arm om die ou se nek geknyptang – is gevaarlik, onsportief, en behoort verban te word?"

Bushakevitz violin and piano duo performs at Unisa

Ina van Rooyen 2012-06-08 The well-known and popular Bushakevitz brother and sister duo will give a violin and piano performance at Unisa on Saturday 16 June at 18:00 in the Enoch Sontonga Hall.

Antimikrobiese nanovesels vir waterbehandeling: poli(vinielalkohol)- en poli(akrielonitriel)-nanovesels met silwer-nanopartikels.

Danielle du Plessis, Marelize Botes, Leon Milner Theodore Dicks, Thomas Eugene Cloete LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2012-06-08

"Die doel van hierdie navorsing was om ’n bydrae te lewer tot bestaande kennis in waterfiltrasie en -ontsmetting en die ontwikkeling van nuwe tegnologie wat in die afsienbare toekoms toegepas kan word om verligting te bring aan gemeenskappe en gebiede wat nie toegang tot veilige drinkwater het nie."

Leon, kry vir jou medikasie

Varkspek 2012-06-08 Ek het twintig jaar by die destydse Department van Gesondheid gewerk en was nou betrokke by die streeksaptekers (hulle doen inspeksies by apteke en klinieke). Ek het gereeld insae gehad in hul farmakopee, navorsingstukke en die MIMS ...

SêNet as ’n reuse-blog

CreativeSpark 2012-06-08 Dit werk nie vir my nie.

SêNet as ’n reuse-blog (reaksie)

Varkspek 2012-06-08 Dit werk nie vir my nie.

Afrikaanse taalontwikkeling

Duitswester 2012-06-08

Skisofrenie

Jaco Fouché 2012-06-08 Skisofrenie is waarskynlik nie wat Leon onder lede het nie.

Reënboognasie

Enjee 2012-06-08 Ek het die afgelope naweek die groot partytjie in Engeland op TV gevolg en ek het finaal tot die slotsom gekom dat die gedagte aan ’n reënboognasie in die RSA ’n pypdroom is.

Mans agter die kospotte

Maya 2012-06-08 Jy hou nie van mans wat help met takies nie?

Nee, Enjee, nee ... (’n man moet kan kosmaak)

Jan Rap 2012-06-08 ... 'n man moet kan kosmaak

PHFAT releases music video for Kill the Universe

Steyn du Toit, PHFAT 2012-06-07 PHFAT just released a brand-new music video for the song, Kill the Universe. In this interview with LitNet Mike from the band talks third-party powers, a new range of t-shirts, and that elusive debut album. 

Regsmening: Geld soos bossies uit die ou verlede

Owen Dean, Cobus Jooste 2012-06-07 "Waarom nou die sweet aftap, talente gebruik en moeite maak om in die toekoms geld te verdien terwyl jy ’n inkomste kan genereer uit werk wat lank reeds gedoen is?" Lees hoe beskerm outeursreg die voorgeslagte se kunswerke.
Top