Vryboer

  • 0

boetie sy’s geen perskeblom
sy’s ’n wildevy
bind jou perd se leisels stewig vas
voor jy na haar toe ry

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top