Pasgelaai
SATI at the Cape Town Book Fair 15 to 17 June 2012
2012-06-14 Ever wondered what it's like to translate a work of fiction? How much say does the author have over what you write? Come and have all your questions answered ...Foto's: 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse
2012-06-14 Die wenners van die 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is op Vrydag 8 Junie by die Radisson Blu Hotel in Kaapstad aangekondig. Alwyn van Zyl en Naomi Bruwer het die spoggerige geleentheid bygewoon.Recounting The River: Louis Minnaar and Maaike Bakker talk about collaboration, illustration and sloths
2012-06-14Illustrators Louis Minnaar and Maaike Bakker collaborated with storyteller Jaco van der Merwe to create a walk-in storybook in Cape Town’s Salon 91 art gallery. The exhibition, entitled The River, featured illustrations by Maaike and Louis, as well as the text for the story written by Jaco. The artists spoke to Bibi Slippers about creating the work for this show.
Robinson Regstreeks: Louis Luyt
2012-06-14 Dr Louis Luyt was president van die Suid-Afrikaanse Rugby-unie toe die Springbokke die Wêreldbeker in 1995 gewen het. Hy word 80, en kyk terug op sy flambojante en soms omstrede loopbaan.
Verskoning vra is in orde
2012-06-14 Daar is nou 'n storie op tou gesit om dorpe te verfraai; die dorpenaars is siek en sat vir slaggate, papiere, riool en stormwater wat rondlê en 'n slegte indruk van die dorp staan en skep.
Venus se oorgang op 6 Junie 2012
2012-06-14 Aangesien ’n direkte waarneming van die gebeurtenis ons nie beskore was nie, sluit ek ’n simulasie in wat die meer as twee-uur-lange gebeurtenis van verlede week in enkele sekondes saamvat.
Nêrens tuis nie, sê sy? Maar daar's báie plek vir haar op my boekrak
2012-06-13 Naomi Meyer gesels met Deborah Steinmair oor al haar babas: die tamagotchi wat SêNet vir haar was, haar vlees-en-bloed-kinders, Maud en die poppe van die poppekas.
Free entry at Iziko Museums on Youth Day
2012-06-13 To celebrate Youth Day, the Iziko Museums can be visited free of charge this Saturday.
Nicholas Spagnoletti wins Olive Schreiner Prize
2012-06-13 Nicholas Spagnoletti has been awarded the Olive Schreiner Prize for Drama for his play London Road.Betower: Betree ’n moderne sprokie
2012-06-13 "Met ’n heerlik, liries-poëtiese aanslag begogel Viljoen die leser in hierdie jeugroman. Saam met Nadia en Poenk beleef jy die natuur. Die leser dartel saam deur die 'ritselgroen' woud en ruik die 'sielbruin' grond en die 'oopgebreekte mos en modder'."
OppiKoppi 18: your Sweet\Thing
2012-06-13 It is almost time for this year's Oppikoppi festival again. The theme for this year is Sweet\Thing. Some of the international bands that will be performing include The Eagles of Death Metal, Bullet for my Valentine and Enter Shikari. Steyn du Toit asked organisers, Hilltop Live, what else festivalgoers can expect.Brit blog soos Boerseun – ontmoet Alexander Ord
2012-06-13 "Die ding wat ooglopend is, is dat Afrikaans nou aanlyn floreer. Daar’s baie mense wat dit leer en daar’s nuwe leerstof beskikbaar in boekwinkel te koop, wat wys dat mense belangstel." ’n Brit vertel hoekom hy in Afrikaans blog.
