Pasgelaai

ai, sjatan

Jacobus Faasen 2012-03-20 reg virrie apeks, vannie Stryd, kern ...

Regses en regverdigheid

Andrew 2012-03-20 Jou datum nie verkeerd, Anton?

Fritz Gaum oor geloof en George Claasen oor ongeloof

Johannes Comestor 2012-03-20 Gaum maak asof ongelowiges, anders as gelowiges, nie die ontstaan van iets uit niks kan verklaar nie. Die waarheid is dat albei groepe nie die begin van alles kan verduidelik nie.

Moeilik om te begryp, gelees teen hierdie landskap

Charlene van der Walt 2012-03-20 “Twee instrumente wat sinvol kan meewerk tot die ontmaskering van heteronormatiwiteit en die skep van alternatiewe werklikhede is Queer-teorie in die algemeen, enersyds, en verantwoordelike Bybelinterpretasie, andersyds, wanneer daar ‘n gesprek in die kerk gevoer word.”

Die verskil tussen swart en bruin

Jason Lloyd 2012-03-20 “As die bepalingspunt byvoorbeeld terug verskuif word tot voor 1652 (Jan van Riebeeck se aankoms) sal wit mense geen aanspraak kan maak op een millimeter stukkie grond nie. Dit sal onmenslik wees en versoening op ? glybaan na die (vrot) asblikke van die verlede neem. Dit wil ons mos nie hê nie, of hoe?”

Kom ontmoet vir Riette Rust

2012-03-20 Protea Boekhuis, Naledi en Wordsworth Books, Willowbridge, nooi u hartlik uit na die bekendstellings van ’n Lyf onthou en Lang bene & Lipstiek deur Riette Rust op Donderdag 29 Maart 2012, 18h00 vir 18h30 by Wordsworth Books, Willowbridge.

Boekbekendstelling: Vloeksteen

2012-03-20 Vloeksteen word op 27 Maart om 15:00 by die Oceana Power Boat Club bekendgestel.

Appointment of James Woodhouse as Publisher of Kwela Books

2012-03-20 NB Publishers is pleased to announce the appointment of James Woodhouse as Publisher of Kwela Books,  effective from 1 April 2012.

SA-illustreerders | SA Illustrators

Bibi Slippers Kuns 2012-03-20

South Africa’s brightest and most talented illustrators share their thoughts, their inspiration and their art. |  Suid-Afrika se mees geliefde en talentvolle illustreerders deel hul gedagtes, inspirasie en hul kuns.

Blacksheep TV#21: Scot Scott 2010

Blacksheep 2012-03-19 The Kony 2012 campaign is brilliant!

Mozart’s haunting Requiem to be staged for Easter by Unisa and TUT

2012-03-19 Mozart’s stirring Requiem will be performed at Unisa in the ZK Matthews Great Hall on Sunday, 1 April at 16:00.

The 47th annual Fleur du Cap Theatre Awards – a who's who of the South African theatre scene

2012-03-19 The prestigious 47th annual Fleur du Cap Theatre Awards, held at the Baxter Theatre on Sunday 18 March 2012, was once again a stunning event, attended by the .Who’s Who of the South African theatre scene
 

Cup O' Thought on Poetry

2012-03-19 A vibrant new addition to the Durban poetry scene is emerging with The Cup O' Thought poetry sessions which kicked off the year with a rousing launch at the Alliance Francaise in January.

1 Club Festival – a fun filled children's festival at Exclusive Books

2012-03-19 This year, the 1 Club Festival will celebrate the very best of youth titles for children from the ages of three to 15 then catering for the older teen in the young adult category with many fabulous new reads, as well as classic children’s stories.

Dazzling illusionist and sleight-of-hand whizz at the Kalk Bay Theatre

2012-03-19 Dark Imaginings will be performed from Wednesday 28 to Saturday 31 March at 8.30pm and on Sunday 1 April at 7.30pm.

Boekbekendstelling: Herinneringe aan Parys

2012-03-19 Human & Rousseau nooi jou vriendelik uit na die bekendstelling van Herinneringe aan Parys deur Andre P Brink. Die bekendstelling vind op Donderdag 29 Maart by The Book Lounge plaas.

Kobus de Klerk het die forum annekseer

Chris Dippenaar 2012-03-19 Omdat hy stamina het!

Die val van Darwinisme opgesom

Kobus de Klerk 2012-03-19 Sedert ek die reeks artikels met aanhalings teen die aansprake van darwinisme geplaas het, het dit hier ook duidelik geword dat die tradisionele darwinisme bykans in onbruik verval het en ook as wetenskaplike model, geen bestaansreg meer het nie.

Skeppingsleer

CorneliusHenn 2012-03-19 Aan die begin was daar 'n leegte.
Top