Pasgelaai
’n Standbeeld van jou
2012-05-17"Op die trappe om ’n standbeeld van ’n ruiter op ’n perd. ’n Voorvader uit die land wat my inwag. Miskien het sy skip gesink en hy het met perd en al in die water gespring en wal toe geswem. Maar ek sal die perd moet omdraai en teruggaan na die land van waar hy gekom het."
In Retrospect: Launch of a Visual Arts Catalogue by Artscape
2012-05-16 With the celebration of Africa Day on 25 May, Ms Mlandu, Ms Marlene le Roux, Director of Artscape’s Audience Development and Education and their colleagues, will launch the In Retrospect Visual Arts Catalogue on 24 May at the Artscape Theatre Centre. Click here to read more.LitNet Akademies: Lang Lang – Enkele opmerkings oor vertoonkuns, verhoogkuns en virtuositeit.
2012-05-16 Na aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" bespreek Mareli Stolp Lang Lang se openbare beeld as omstrede vertoonkunstenaar.Russian cellist Alexander Ramm performs at Unisa
2012-05-16 The young Russian cellist Alexander Ramm will perform at Unisa on Saturday 19 May at 18:00 in the Enoch Sontonga Hall in Sunnyside, accompanied by South African pianist Tinus Botha.American pianist Spencer Myer back on stage at Unisa
2012-05-16 The popular American pianist Spencer Myer is back on his sixth South African concert tour after winning the Unisa International Piano Competition in 2004.LitNet Akademies: Lang Lang en die illusie van omstredenheid
2012-05-16 Na aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" gee Etienne Viviers sy mening oor Lang Lang se kreatiewe interpretasies van klassieke werke.LitNet Akademies: Verskuif Lang Lang die interpretatiewe grense van die kunsmusiek-teks – of bevestig hy dit?
2012-05-16 Martina Viljoen lewer kommentaar op Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses".
Liza Grobler gesels oor haar jongste uitstalling, geïnspireer deur Eugène Marais
2012-05-16Liza Grobler se jongste uitstalling is losweg gebaseer op Eugène Marais se Siel van die mier wat tans weer wyd aandag trek. Klik hier om nog daaroor te lees.
Otelo Burning is ’n donker film met puik toneelspel
2012-05-16 "Soos die titel aandui, volg die film die patroon van ’n Shakespeare-tragedie. Ek het gevoel dat daar darem té veel gruwels met die een karakter gebeur, maar toegegee: al die drade van die intrige is goed ontwikkel en heg saamgebind."LitNet Akademies: Lang Lang – Omstrede vertoonkunstenaar of gesiene virtuoos?
2012-05-16 Na aanleiding van Heinrich van der Mescht en Cara Kleynhans se LitNet Akademies-artikel "Die pianis as vertoonkunstenaar: Die Chinese virtuoos-pianis Lang Lang se populêre sukses" reageer drie kenners op die vraag of Lang Lang se omstrede interpretasies die samehangende struktuur van die werke wat hy uitvoer ondermyn.The 2012 Ingrid Jonker Prize | Die 2012 Ingrid Jonker-prys
2012-05-16 To be considered for the Ingrid Jonker Prize 2012, please submit three copies of any English poetry debut published in 2010 and 2011 for adjudication.Vervaldatum-kompetisie: ’n Ou man wat wou weet
2012-05-16 Hennie Aucamp is een van die wenners in ons Vervaldatum-kompetisie met hierdie verhaal oor die doodsengel op besoek.Amper elders verruim Louis Esterhuizen se oeuvre
2012-05-16 "Met hierdie bundel verruim Louis Esterhuizen sy oeuvre en betrek hy naas die werk van ander digters ook ander plekke."Die groot tafeldoek
2012-05-16 Die groot tafeldoek – oorspronklike gedig deur Pablo Neruda, Estravagario, 1958. Vertaal deur Waldemar Gouws.
Noag in Brackenfell
2012-05-16 In Maart 2012 het die Here aan Noag, wat nou in Brackenfell woon gesê: "Weereens, is Ek teleurgesteld in hierdie goddelose aarde en jul oorbevolktheid.
Komende konflik met Iran kom net nie nader nie
2012-05-16 Die opspraakwekkende pro-Israelgesinde toespraakskrywer David Frum het al in 2003 vir Iran in die As van die Bose ingeskryf.
