Pasgelaai
Sunday Times Literary Prize nominee: Yewande Omotoso
2012-05-23 Bibi Slippers asked Yewande Omotoso a few questions about writing her Sunday Times Literary Award-nominated book Bom Boy.Die waarde van ontsnapping – Izelle Venter gesels oor Saktyd
2012-05-23 Die eerste realiteitsprogram van sy soort: Izelle Venter gesels oor Saktyd by Huisgenoot.Die Familie: Is dit omdat hy aan Aspergersindroom ly?
2012-05-23 My seun is met Aspergersindroom gediagnoseer, maar ek het nog raad nodig, asseblief.
Cornelius se dwaalleringe en lastering
2012-05-23 Ek wonder ook hoe ander ware gelowiges, die stilles, wat Cornelius se lastering so gereeld aanskou, dit regkry om stil te bly daaroor ...
Die vrou se status volgens die Bybel
2012-05-23 Die vryhede wat vrouens in Westerse gemeenskap vandag geniet, is nie aan enige godsdienstige dogma te danke nie, maar wel as gevolg van denkende manne en vroue wat die mite uitgewys het dat vrouens aan mans onderdanig moet wees, deur middel van logiese gevolgtrekkinge te maak oor die saak.
As iemand in die donker skree, hoop hy altyd iemand anders skree terug
2012-05-23 Albert Maritz skryf oor The Verbalists, Kat and the Kings ... en rugby.Cape Town Book Fair: 15 – 17 June 2012
2012-05-23 The Cape Town Book Fair caters for all bibliophiles, trade visitors and publishers. There will be over 200 events spanning the three days, including meet the author sessions, panel discussions, literary forums, book launches and symposiums.
Robinson Regstreeks: Grondbesettings in Zimbabwe
2012-05-22Robinson Regstreeks ondersoek hierdie week die grondbesettings in Zimbabwe. Wat doen jy as jy jou plaas en alles wat jy besit, oornag verloor?
LitNet-kommentare | LitNet comments: 21.05.2012
2012-05-22Die volgende kommentaar op 21 Mei 2012 op LitNet geplaas.
The following comments were published on LitNet on 21 May 2012.
Exclusive Books and Rhino Force partner to fight rhino poaching
2012-05-22Exclusive Books and Rhino Force have partnered in a bid to fight rhino poaching. Colleen Whitfield, Corporate Social Investment & Children's Books Manager at Exclusive Books, tells Steyn du Toit why this is such an important cause.
Insomnia deur Leon van Nierop
2012-05-22 Insomnia is ’n nuwe roman deur Leon van Nierop en is ’n verwerkte weergawe van die gewilde vervolgverhaal in Vrouekeur.Karos orie dyne deur Hans du Plessis
2012-05-22 Karos orie dyne is ’n splinternuwe bundel met Griekwapsalms deur Hans du Plessis. Dit is weereens oorspronklike gedigte in die aangrypende Afrikaanse dialek van Griekwaland-Wes en bevat die res van die Dawidspsalms en ook verse oor ander Bybelgedeeltes, soos van die gelykenisse.
Sterskole: Die ATKV vereer die Imizamo Yethu Sekondêre Skool
2012-05-22 Die ATKV se Sterskole-projek het ten doel om die uitstaande verbetering in onderpresterende skole te identifiseer en dan erkenning aan daardie skole te verleen. Die eerste skool wat hierdie toekenning ontvang het, is die Imizamo Yethu Sekondêre Skool in Thembalethu, George.Watter bydrae lewer hierdie menseregte-aktivis tot die samelewing?
2012-05-22 "Die vernaamste kritiek op Kadalie was onlangs deur die politieke wetenskaplike en rubriekskrywer Amanda Gouws korrek opgesom."
