Pasgelaai

Goue Era III (Aristoteles)

Naas Viljoen 2012-05-04 Aristoteles (384 – 322 VC) was die seun van Nicomachus, persoonlike arts van koning Amynas van Macedonia.

Olie

Duitswester 2012-05-04 Ons het altyd gespot en gesê dat Moses die Israeliete vir 40 jaar deur die woestyn laat dwaal het net om uiteindelik op ’n stuk woestyn te stop waar niks olie is nie.

My volhoubaarheidswenke

Roelf Hartzenberg 2012-05-04 Benut vrygestelde energie van fabrieke waar gifgasse verbrand word.

Een God, Een Mens

Jacobus Faasen 2012-05-04 elk Skepsel wil sien hoe lyk Jena ...

Navorsing oor afgetrede Afrikaner-oudsoldate: vrywilligers gesoek!

Flip Wessels 2012-05-04 My naam is Flip Wessels. Ek is ’n Meestersgraadstudent in Voorligtingsielkunde aan die Universiteit van Pretoria. Ek is besig met navorsing getiteld: "’n Konstruksie van wit afgetrede Afrikaner oudsoldate (SAW) se sosiale identiteite in Suid-Afrika."

Opvolg

Boer in Beton 2012-05-04 Die eerste wat jy hoor, is die "whoe, whoe, whoe" van die chopper se lemme van die rotor wat net bokant die boomtoppe vlieg om die moontlikheid van ’n RPG-missiel te neutraliseer.

Izak de Vries, jy het my resensie misgekyk toe jy jou stuk geskryf het

Joan Hambidge 2012-05-04 Ek het pas Izak de Vries se stuk oor Kerneels Breytenbach gelees en hy het my resensie in Rapport misgelees.

Cape Town Opera stages La Bohème at Artscape

Steyn du Toit, Lesley Liddle 2012-05-03

Cape Town Opera stages both operas and concerts in South Africa and abroad. Their latest production, La Bohème, can be seen until 16 May. Click here to read an interview with CTO's Lesley Liddle.


Prey

Gail Dendy 2012-05-03  "The lie of the land is plain,
distilled by perfect sight and scent."

Vervaldatum-kompetisie: Geduld het ’n vervaldatum

Celia Claase 2012-05-03 Die radio-omroeper laat haar weer vanaand glimlag. Hy lees vir haar die dag se nuus en speel selfs musiek vir haar. Vir jare al is dit net hy en sy, elke aand. Sy is al so gewoond aan hom. Sy gaan hom baie mis.

LitNet Akademies (Skole): WOW-projekte

2012-05-03 Die Woorde open Wêrelde-projek, ’n taalbemagtigingsprojek van die US Woordfees, is daarop gerig om leerders uit hoofsaaklik voorheen benadeelde gemeenskappe te bemagtig deur hulle bloot te stel aan kreatiewe programme wat op die bevordering van taal, letterkunde en die kunste gebaseer is. Lees hier nog oor die jongste WOW-projekte.

Vir hulle skryf ek dan my gedigte

Joan Hambidge 2012-05-03 "Maar dis break, blow, burn in dié bedryf."

siyavuma

Jacobus Faasen 2012-05-03 vir “ras”-‘n-“klas”-diskriminasie g’n spasie ...

’n Paar gediertes

Waldemar Gouws 2012-05-03  Waldemar Gouws vertaal 'n gedig uit Pablo Neruda se Canto General.

Katolieke kerk se kastrasie van gays

Jaco 2012-05-03 Lees wat sê dié pienk nuusblad ...

Orff en Pink Floyd

Duitswester 2012-05-03 Die ooreenkoms tussen Orff en Pink Floyd

duiftyd-lakune

Waldemar Gouws 2012-05-03 die duif van bo by die nesplek roep uit die bors
drie ondersteunende klankgrepe
dan ’n dringende sekonde niks

Con Joubert oor Johannes Comestor

Jan Rap 2012-05-03 Nou wonder ek of Con in ag geneem het dat mens inligting verskaf deur die koerante en televisie maar meestal met 'n knippie sout moet neem.
Top