soos dit was
sal dit maar weer eens wees
strome
wat rus by 'n kus
en kerm-spel se straatlig-fees
en die maste roep
hul winde 'n las
nou geseilde stiltes soek
en wonder oor wat eens was
0soos dit was
sal dit maar weer eens wees
strome
wat rus by 'n kus
en kerm-spel se straatlig-fees
en die maste roep
hul winde 'n las
nou geseilde stiltes soek
en wonder oor wat eens was
0