Hallo Varkspek. Almal wat gedien het in die weermag, selfs tot sover terug as lede wat in die Tweede Wêreldoorlog gedien het, soos ek verstaan. Ek glo daar sal 'n mate van vergoeding wees, maar wat, weet ek nie. Maar gaan registreer net as jy nie het nie en daar is 'n vorm van vergoeding. Ek weet nie wanneer die sluitingsdatum is nie. Maar dit is in Julie. Ek hoop ek was van hulp.
Groete,
Boer in Beton

