Pasgelaai
Ellendige levens, Nederlandse schrijvers in de negentiende eeuw
2013-10-02 "De verleiding om bij mensen als François HaverSchmidt of vagebonder Multatuli diep in het ellendige leven te duiken is groot. Toch lukt het de schrijvers van de bundel wonderwel goed om de literaire tekst uit het leven te trekken en een mooie eeuw tot leven te wekken."
En aksie: Kolligte op resente Afrikaanse filmkuns
2013-10-02 Unisa se Departement Afrikaanse en Algemene Literatuurwetenskap bied op 25 Oktober 2013 'n program oor die Afrikaanse filmkuns aan.The Conjuring: Vreesaanjaend
2013-10-02 "Ed en Lorraine Warren het sedert die 1960’s in Amerika gewerk met gevalle van okkultiese teistering en The Conjuring is ook ’n biofliek oor hulle lewe – Lorraine (’n bekende clairvoyant) was op 86 ’n raadgewer vir die draaiboekskrywer en regisseur."Midnight’s Children: Meesleurend, epies, wonderbaarlik
2013-10-02 "Midnight’s Children is ’n meesleurende, epiese, wonderbaarlike, kleurryke, beeldskone, oordadige, groothartige film – “there is a generosity of story,” soos my fliekgenoot gesê het."Clover Aardklop-resensie: macbeth. slapeloos bied 'n intieme blik op psige
2013-10-02 "Ten spyte van die kleiner skaal en beperkte hulpmiddels is macbeth.slapeloos, met die kleure swart, wit, rooi en goud, ’n span top akteurs en projeksies van die sterrehemel en die klank van gebreekte glas, beslis geen vlietende teater nie."
