Pasgelaai
volmooi vol-in-lyf
2013-10-28 “isiBhulu”, allie ann’r p’joratiewe in Afrikaans,s’l voor g’regt’gheid knieg moet buig, erken,
versus r’spek, imbekho, k’n mos niemand wen,
sjee sjelfs sjatanis sy, haar, opp’rheer g’n kans
nie nu al
2013-10-28 Mens, duid’l’k, kristalglashell’r, oop-’n-bloot,Self span saam, m’t boodskapp’r vannie dood,
eie, Self, God S’n ook, kla’ reg oppie off’raltaar,
“Duiw’lspiek”, v’rhef, hoog bo suid’rstadskaar
Die omvang van kerklike gesag en die toelaatbaarheid van debat
2013-10-28 "Vader Reese se bedanking as hoofredakteur van die invloedryke weekblad was die gevolg van langdurige druk deur die kerkhiërargie op ’n redakteur wat geglo het aan redaksionele vryheid binne die raamwerk van sy mandaat."Slagyster deur Rudie van Rensburg
2013-10-28 Senutergende spanning, polsende hartstog en volop bloed en binnegoed. Lees Deborah Steinmair se resensie van Slagyster.
Nostalgie: Ouma
2013-10-28 Dood. Morsdood. Ouma is nou al meer as 10 jaar lank in die hemel. Ek mis Ouma.
Obskure waarsegging
2013-10-28 Is die feit dat net enkele eksentrieke wesens lewendes onder dooies vind, ‘n aanduiding dat die magdom geleerdes nie weet wat waar is nie?
Dirk Rigter se raad
2013-10-28 Dirk het my op 'n ding gewys; ek skryf te lang briewe en my sinskonstruksie laat veel te wense na. Ek werk daaraan.Aantrekkingskrag deur Deon Opperman
2013-10-28 “Terwyl daar elemente is wat ons grotes van weleer die stil, donkertes in wil verdoem, laat Opperman dit nie met hom, of hulle, gebeur nie. Hy laat dit nie toe nie. Soos talle van sy werke is Aantrekkingskrag vernuwend, aktueel, en duidelik drama!”Kwesbaar vir kwartlewenskrisis
2013-10-28 “Ek het die term quarterlife crisis op die internet begin opmerk en bietjie meer daaroor begin lees. Ek het net al hoe meer en meer ongelukkig geraak soos wat ek besef het dat ek ondervinding moet opdoen vir die werk wat ek wil doen, maar hoe?”Stemdag kom nader
2013-10-28 "Vir watter politieke party of partye gaan bruin mense in die komende verkiesing stem?"South Africans should celebrate Halloween
2013-10-28 "After speaking to a few friends and consulting a religious group, it became clear to me that many people think that Halloween is evil."
Foto's: Pretoria-bekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden
2013-10-28Graffiti Boekwinkel in Lynwood Bridge, Pretoria was Donderdagaand die gasheer vir die bekendstelling van Etienne van Heerden se jongste roman, Klimtol.
Blue is the warmest colour
2013-10-28"There is a lot of controversy surrounding the production of this film – and the root of it all is present in the film itself. Lea Seydoux, one of the leads, said she felt 'like a prostitute' during filming."
