Pasgelaai

"Time machine" by Cherie Barnardo

Cherie Barnardo 2013-10-09

"Ashes" by Cherie Barnardo

Cherie Barnardo 2013-10-09

"Arson Salvation" by Ulrich Meiring

Ulrich Meiring 2013-10-09

"Three days late" by André Lourens

André Lourens 2013-10-09

"The perfect mess" by André Lourens

André Lourens 2013-10-09

Vals tegnieke, ware woorde

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-09 Verlede week het ek vinnig genoem dat ek hierdie week oor die gevonde dokument, false document of phantom pre-text gaan skryf. Want dit is waar dit alles begin het ...

Ratel

Henk Seymore 2013-10-09

"Jy dra die vuil van vrees aanja
in die glim van jou manel.
Jy dommel met die dood –
in die donker van jou onderstel."
 

Picasso

Hennie Meyer 2013-10-09 'n Konkrete gedig van Hennie Meyer speel met Picasso se kubistiese verskuiwings

Ontsnapping en ontspanning van egalige gelag

Hennie Meyer 2013-10-09 Hennie Meyer maak van 'n dagga zol 'n gedig

Wen LAPA-boeke met jou nostalgiese brief – wenner aangekondig!

2013-10-09 Die wenner van hierdie kompetisie is Trienie Mahne.

Kinderboekenweek 2013 bestry socialbesitas

Carina van der Walt 2013-10-09 "Vanaf 2 tot 13 Oktober is dit weer die gebruiklike Kinderboekenweek in Nederland. Dit is ’n spesiale leesweek vir kinders tot twaalf jaar."

Nog 'n "blurrrp" in die naam van die Bybel wat jy so aanbid Kobus de Klerk?

Cornelius Henn 2013-10-08 Jy dweep ook onder meer daarin die volgende aan Wouter Ferns:

Chris Dippenaar, jou patologiese ondermyning van ander se harte

Cornelius Henn 2013-10-08

Ek het reeds menigmaal my vrede met 'n ander se geloof, en ongeloof hier betuig -ook joune.

sy kan pypkan

Jacobus Faasen 2013-10-08 vloei’nd, voortstrom’nd, v’rsoen’nd, inklusief,
g’n taal v’r ew’g opg’saal mette vuil pejoratief,
voorheen-v’rpejorativeerde khuluma ’ie taal,
onv’rtroud m’t’r g’skied’nis, Kaaps se v’rhaal

só, ommie bosch

Jacobus Faasen 2013-10-08 kopkrap help Mens niks, as Mens inne fieks is,
p’narie noggie b’kint, as “Millennium Drie Krisis”,
Homo Sap-Sap, onkund’-ontkenn’r, sonn’r weerga,
gee steeds voor, “Eerstes” laaste, hierso in Afrika

Opmerkings oor RSG- en KykNetprogramme

Jan Rap 2013-10-08 Ek sê mos hoeka hierdie Afrikaanse feeste word geleidelik Engels (soos die tydskrif VISI).

Spoeg-en-plak? Dis niks nuuts nie!

Angus 2013-10-08 Om die waarheid te sê, dis so oud soos die berge, of ten minste, so oud soos lewe op aarde, en die eerste wat dit uitgevind het was sowaar ’n vroumens.

Helen Rappaport: A Magnificent Obsession

Johannes Comestor 2013-10-08 "In die koninklike huishouding was daar stilte, selfs nie musiek nie, en geen sosiale lewe nie. Skryfpapier moes 'n breë swart omranding hê."

Die mites wat die wêreldbeeld van die Westerse Mens vorm

Pieter Redelinghuys 2013-10-08 Die wêreldbeeld van die Westerse Mens word die afgelope twee millennium gevorm deur die Joodse-Christelike mite ...
Top