Pasgelaai
Tienerleser gesels met Gerook-skrywer
2013-11-20 "Al die karakters is geskoei op mense wie al my paadjie gekruis het: die goeies én die slegtes."Woorde kan 'n wapen wees
2013-11-20 "Maak ’n leeskamer: Stap een - identifiseer (en waardeer!) die gewillige en geesdriftige onderwyser. By IM Monare Primary het juffrou Martha Mapetho 64 kinders in haar graad 2-klas."Wat is Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013?
2013-11-20 Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. Wat dink jy is die Suid-Afrikaanse woord van die jaar? Laat LitNet weet en jy kan R3 000 wen.Robin Auld at Die Boer Theatre Restaurant
2013-11-19 An award winning artist with an international CV spanning twenty albums, he is a powerful and accomplished performer either solo acoustic or with an electric trioJFK 50 Jaar: Dinsdag
2013-11-19 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”Arno Carstens Unplugged feat. David Watkyns and Gus Warden
2013-11-19 December 2013 sees singer songwriter Arno Carstens performing a series of unplugged shows in the Western and Eastern Cape backed by David Watkyns and Gus Warden.Om Proust te lees is om met jouself gekonfronteer te word
2013-11-19 Alta Coertzen het op 23 Oktober 2013 by die Boekwurm-leeskring van Stellenbosch 'n gesprek oor Proust se Swann's Way gelei. Sy deel haar lesing met LitNet.Uittreksel uit Speels deur Elle Roux
2013-11-19Uiteindelik! ’n Boek waarmee almal wat ’n speelmaat op die internet soek – vir liefde of vir seks – kan identifiseer. Elle Roux se Speels, my ompad na die liefde het pas by Naledi verskyn. Lees ‘n uittreksel uit die boek as lusmaker.
Sunset Boulevard by Theatre on the Bay
2013-11-19 “Theatre on the Bay in Kampsbaai vier vanjaar sy 25ste verjaardag en het Andrew Lloyd Webber se Sunset Boulevard gekies om dié hoogtepunt te vier én die jaar af te sluit. Mensig, wat ’n vertoning!”French cello and piano duo Pernoo-Ducros at Unisa
2013-11-19 "The well-known and popular French cello and piano duo Jérôme Pernoo and Jérôme Ducros will perform at Unisa on Sunday 24 November at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall."
Moenie worry nie
2013-11-19 "En ek glimlag. 'n Egte glimlag. Dit is Maandag 26 Augustus 2013 en ek voel weer lus vir die lewe. Kalm vir die eerste keer in 'n lang tyd ..."
sup’r-ultra-v’rleë
2013-11-18 Afrikaans, “isiBhulu”, v’rskil, nie selle,al staan “Boere” oppie dak, plus’l pelle,
aysh, en’gste ‘ilwimi’ met Paarl-roede,
re “Mshini”-taal loep landwyd ’n woede
Amazink Live in Khayamandi
2013-11-18 “Met ‘n eenvoud, maar uitbundigheid eie aan Afrika, word jy hier verwelkom, kan jy die vriendelike, billik-gepryste kroeg gebruik vir goeie-gehalte Amazink-wyn, of enige drankie wat jou hart begeer.”JFK 50 jaar: Maandag
2013-11-18 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”
Pretoria bly Pretoria
2013-11-18 AfriForum het betroubaar verneem dat die Tshwane-metroraad besluit het om die openbaredeelnamevergaderings, wat hulle op 12 Oktober oor die verandering van Pretoria se naam sou hou, te kanselleer, nadat dit duidelik geword het dat AfriForum se veldtog ter behoud van Pretoria se naam oorweldigende steun van die publiek ontvang het.
Menswaardigheid
2013-11-18 Dit is so belangrik om te voorkom dat die gepeupel weet wat waar is, dat dit moreel geregverdig is om te lieg.
Vir neef Jannie
2013-11-18 Dankie vir jou briefie en die vriendelike raad, naamlik dat ek nie meer oor politiek moet skryf en dat die swartes almal hulle eie land kon gehad het nie want jy wil nie hê ek moet 'n fool van myself maak nie.
Intellektuele verslawing
2013-11-18Voorpraters wat nie ‘n enkele woord wat hulle verkondig kan bewys nie, en poog om elkeen wat sy verstand gebruik te versimpel, word reeds vir eeue met eerbied slaafs gevolg.
