Pasgelaai

Wêreldpremiere van nuwe ballet in Kaapstad

2013-11-25 Die feeverhaal van ‘n bliksoldaatjie se liefde vir ‘n papierballerina is die storie vir ‘n splinternuwe ballet wat op 11 Desember 2013 sy wêreldpremiere in Kaapstad sal hê. The Tin Soldier word deur Robin van Wyk, die artistieke direkteur van die Kaapse Stadsballet gechoreografeer en waarborg die perfekte gesinsvermaak vir die komende feesseisoen.

Vele eerstes vir Taalkommissie

2013-11-25 Wellington – Prof. Gerhard van Huyssteen (43) is die jongste voorsitter wat die Taalkommissie (TK) van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) in sy meer as honderdjarige bestaan gehad het, terwyl prof. Frank Hendricks (61) die eerste bruin persoon is wat in die bestuur van die TK dien. Me. Suléne Pilon (33) is die jongste vroulike sekretaris van die TK.

vele-vorme-v’n-Afrikaans

Jacobus Faasen 2013-11-25 waarheid’t imm’rs, altyd, ew’g, ’n bet’r kans,
nu lat Millennium Drie Krisis Mens bloots ry,
Mens Self nut b’nut, v’n translinguïsties vry,
Mens Mens Self ekspres in variasie-Afrikaans

Oom Jan Rap, vreeslike dinge

SêNet-briefskrywer 2013-11-25 Oom, ek het die naweek vreeslike dinge gehoor oor wat die polisie van apartheid aan die swartes gedoen het. Oom moet sê wat oom dink, ek voel sleg oor alles.

Oom Wouter, geskiedenisboeke vir oom

SêNet-briefskrywer 2013-11-25 Oom, my pa sê hy kan die volgende boeke sterk aanbeveel, oom sal baie van Suid-Afrika leer as oom dit lees.

Bohaai oor Nkandla

Varkspek 2013-11-25

NZ, wêreldkampioen vir inbrake??

Francois Williams 2013-11-25

Sê net - 'n dankie aan LitNet

Henk Seymore 2013-11-25 Hierdie SêNet-brief is 'n "dankie" aan LitNet dat u kennis geneem het van kommentaar en dat u die  "Netdigters 2.0"-kompetisie van stapel stuur

Bevange

CM 2013-11-25 Daar word naarstigtelik gekeer dat enigeen sy verstand gebruik, en kinderagtig gevlug vir spoke.

Vir Hennie Fritz oor begrafniskeuses …

Jan Rap 2013-11-25 … soos onder andere liedere, liedjies of gesange.  Jy praat nou oor 'n ding wat ek jare lank al aan dink; wat sou ek nou van hou die mense op my begrafnis moet sing. 

JF Kennedy – 50 Jaar sedert sy sluipmoord

Jaco 2013-11-25 Min weet dat een van die VSA se gewildste presidente, nl  JF Kennedy het ‘n lewenslange gay vriend gehad vanaf  sy 16-jarige ouderdom, by name Lem Billings.

Onderhoud met Jaco Jacobs

Zoe Salzwedel, Jaco Jacobs 2013-11-25 Hoe kry Jaco Jacobs dit reg om ? topverkoper-skrywer van jeug- en kinderboeke te wees? Zoë Salzwedel het hom uitgevra.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Barend van der Merwe

Barend van der Merwe 2013-11-25 Jy was my prinses wat ek op my hande kon dra en vir wie ek twyfelagtige verse kon skryf ‘op versoek’, al was dit ook net op versoek van een mens: jy.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Trix

Trix 2013-11-25 Wanneer ek aan jou dink, voel ek steeds jou vel teen my wang waar ek met my kop in die holte van jou nek lê.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Jeanette Schreuder

Jeanette Schreuder 2013-11-25 Soos die Namib-woestyn en die weskus se branders mekaar ontmoet, so het ons ook mekaar eens op ’n tyd leer ken.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Ben Viljoen

Ben Viljoen 2013-11-25 Ons liefde het gewag soos ’n brandoffer op ’n altaar, maar onderwyl ons gestaan en talm het met die fakkel in ons hand, het nagdiewe die hout van die brandstapel weggedra en ons met net die koue klipblad gelaat.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Bernice Saulse

Bernice Saulse 2013-11-25 Ek het jou adres by jou ma gekry, kan jy dit glo. Oumies talm in haar sterwensuur, dié dat sy seker besluit het om “jammer” te sê en my na soveel jare te laat kontak maak met jou.

JFK 50 Jaar: Vrydag

Gustaf Pienaar 2013-11-22 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

Local film students' stop-motion animation to make debut at Ster Kinekor V&A Waterfront

Chrizane Geldenhuys 2013-11-22 Chrizane van Zyl chats to a team of young filmmakers about their stop motion animation,Wegkruipertjie, ahead of the film's first screening at the V&A Waterfront's Ster Kinekor Nouveau theatre.

White-washed equality

Michael Fargher, Naomi Meyer 2013-11-22 “A fact particularly relevant to South Africa is that being born white (not just white and wealthy) also grants better access to opportunity. For South Africa to move on, we all need to acknowledge this fact. And it is a fact.”
Top