Pasgelaai

Boekbekendstelling in Bloemfontein: Klimtol

2013-10-15 Tafelberg en Exclusive Books by die Loch Logan Waterfront in Bloemfontein nooi jou hartlik uit na die boekbekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden.

LAPA-onderhoud: Gerook deur Eldridge Jason

Eldridge Jason, Naomi Meyer 2013-10-15 Eldridge Jason se jeugroman stel die leser bekend aan ’n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is. Die boek is ontstellend en eerlik geskryf; dis 'n moet-lees vir ouers én hul kinders. Naomi Meyer het die skrywer hieroor uitgevra.

Boekbekendstelling in Pretoria: Klimtol

2013-10-15 Tafelberg en Graffiti Lynnwood Bridge bied aan Graffiti Woord en Wingerd - die boekbekendstelling van Etienne van Heerden se Klimtol.

Alternatiewe benaderings ten opsigte van feitelike kousaliteit in die deliktereg

Bernard Wessels 2013-10-15 "In hierdie artikel word van ’n vergelykende regsperspektief gebruik gemaak ten einde alternatiewe benaderings tot feitelike kousaliteit in ter sake probleemgevalle krities te evalueer."

'n Besoek aan Pniël

Naomi Meyer Leefstyl 2013-10-15

“Net 'n vinnige, vlugtige besoek aan die dorp sal nie deug nie. Jy sal net te veel van ‘n wonderlike ondervinding misloop.” Matthew Cyster gesels oor sy tuisdorp.

Michelle Breedt deel haar gunstelingmusiek

Michelle Breedt, Naomi Meyer 2013-10-15 Naomi Meyer gesels met musikante, musiekkenners en musiekliefhebbers in die wêreld van klassieke musiek. Vandag is Michelle Breedt – internasionaal-bekende mezzosopraan – aan die woord.

Inaugural gala concert at Unisa's historic Governor's House in Pietermaritzburg

Ina van Rooyen 2013-10-15 The Unisa Music Foundation will present a gala opening concert for the inaugural performance on 18th October 2013 at their new performance hall on the Unisa Campus in Pietermaritzburg.

Leierskap as “krisis-retoriek”? Prakties-teologiese perspektiewe op die onderrig van leierskap en administrasie

Ian Nell 2013-10-15 "Vir die ontwikkeling van ’n 'grammatika' vir leierskap en administrasie bied die pedagogiese strategieë en die insigte van Desmond Tutu waardevolle bydraes met die oog op die pad vorentoe."

dromeryl

Waldemar Gouws 2013-10-15

"van die gedig self onthou ek redelik min
(behalwe dat beelde soos spore gesny is)
ek dink alles was ’n lank verlore sin"


Ingrid. Op haar 80ste verjaarsdag

Azette Wiesner 2013-10-15 "hier dryf steeds woorde rond:
jou woordmonument
is ook in my? lyf geprent:"

'n Anderwêreldse storie

Joanita Erasmus-Alt 2013-10-15

'In 'n rooidakhuisie aan die buitewyke van 'n groot rumoerige stad het Kaszap Éva gewoon. Agter vierkantige vensters bokant malse malvas in heuningbruin potte het Éva wydsbeen agter haar harp getreur. “Dis die mense van hierdie stad,” het Éva gesnik en haar kop teen die harp laat rus.'

Die skrywer is 'n valsspeler

Rentia Bartlett-Mohl 2013-10-15 "Aan die een kant is skryf ’n spel. Dit is ’n spel met identiteit, verskillende stemme, diskoerse, idees. En waarom vals? Het valsheid nie met leuens te doen nie? Dit is presies wat fiksie is, ’n vorm van valsheid wat as “die waarheid” voorgehou word. Maar dit het heel ironies ook die potensiaal om, deur van fiktiewe tegnieke gebruik te maak, die “waarheid” oop te vlek."

 


diagnostici-illusie

Jacobus Faasen 2013-10-14 tegnologie, skiel’k vér v’rby spiritualiteit,
als wat ortodoks was, krities b’vraagtek’n,
poog Mens Skepp’ng buite geheel t’v’rreken,
pro-retrogressief, v’ral ná val v’n apartheid

Die wonder van moderne opvoeding

CM 2013-10-14 Die omskepping van primitiewe onsin tot heilige waarhede.

ATKV-simposiums vir jeug se hoofleiers

2013-10-14 Vir hoërskoolleiers is daar van 2 tot 5 Desember ’n simposium by ATKV Buffelspoort, terwyl Kaapse jeugleiers tussen 3 en 6 Desember ’n simposium kan bywoon by ATKV Goudini Spa. Vir laerskoolleiers is daar van 2 tot 5 Desember ’n simposium by ATKV Drakensville  en van 3 tot 6 Desember by ATKV Goudini Spa.

“isiBhulu” se pyn

Jacobus Faasen 2013-10-11 miskien v’rstaanbaar, “isiBhulu”-moed’rtaal,
v’ral dié, lattie v’rsoen’ng, g’regt’gheid, faal,
k’n Mens g’skied’nis nie somm’r kwytskeld,
superioriteit, “Baas”-skap, struktuurg’weld

Ek sal 'n gelowige Christen word

Angus 2013-10-11 As God met ’n bulderende stem vanuit die hemel praat sodat almal hom kan hoor ...
Top