Pasgelaai
Milk Train: Sour for some, fresh for others
2013-10-18 Milk Train has been described as one of the plays that deal most poignantly, most convincingly, with death. The other play that has achieved this feat is Shakespeare’s Hamlet.
Vliegongeluk in Sagmoedige Neelsie se dorp
2013-10-18 Net voor agtuur op die aand van 23 Oktober 1971 het 'n Piper Cherokee-vliegtuig met 'n mnr Viviers aan die stuur die lughawe van Oudtshoorn genader om te land. Benewens mnr Viviers was daar ook vyf passasiers aan boord. Enkele sekondes voordat die vliegtuig sou land, het een van die vlerke aan 'n kragdraad en ook die bopunt van 'n kragpaal geraak.Mensehandelbewustheid | Human Trafficking Awareness
2013-10-18 Corinne Sandenberg of Stop Trafficking and Marisa de Lange, curator of the Freedom Exhibition, talk to Naomi Meyer about a topic everybody wants to avoid.She came, she shone, she conquered
2013-10-18 ‘n Paar keer betrap ek my waar ek net in doodse stilte na Rihanna op die grootskerms staar en ek bekyk die megaster van maanhaar tot toon. Sy is beslis mooi en selfversekerd, smeulend en charismaties.
Machiavelli-b’leid
2013-10-18 afstaml’ng v’n GRA, Raadslid, min g’pla,mettie status, def’nisie, aantal sprek’rs,
Vir Neef Jannie
2013-10-18Dankie vir die wenk oor die versekeringsmaatskappy wat ons studente so ondersteun; ek sal beslis werk daarvan maak.
Die "goeie apartheid" van Jan Rap
2013-10-18Aan Jan Rap: ek staan by my punt. Jou skrywe oor apartheid is onsinnig. Laat die lesers maar oordeel.
Leiers wat geld verkwis op hul eie huise
2013-10-18 Kyk ek haat verkwisters, kyk nou maar die mense wat die publiek se geld vermors op hul eie kwistige kaskenades!!
Die VSA se oorloë is goeie besigheid
2013-10-18 Waarom het die VSA Irak uitgesonder vir 'n oorlogskrygtog op die basis van leuenagtige aantuigings dat Saddam Hussein in besit was van "weapons of mass destruction"?
Aan NG-kerk en Gays
2013-10-18 Ek verstaan nie hoekom iemand in 'n kerk is in elk geval as hy nie die Bybel glo nie. Dit lyk vir my of dit nou 'n demokrasie is?
Vir Bekommerde onderwyser oor sy kommentaar oor Prof Jansen
2013-10-18 Dit is só 'n teenstrydigheid dat ek glo iewers het maar 'n foutjie ingesluip; ek sal bly wees as jy bietjie meer kan verduidelik.
Masters of the Universe
2013-10-18 Wanneer mens so kyk na die name van diegene wat deur die politiek en geldmag die Weste letterlik beheer en regeer, dan val dit op dat seker 95 % van hierdie persone Anglo-Saksiese name dra, en in die VSA, vind mens ook 'n mate van Keltiese vanne.
Lekker eet op die belastingbetalers se onkoste
2013-10-18 In Die Burger van 17 Oktober verskyn 'n berig oor die leër se topstruktuur wat in 'n jaar letterlik meer as R1,2 miljoen opgeëet het.
Ek wonder oor die Chris Wait-tipe en die Red October-tipe
2013-10-18 Jy gaan my ook seker etiketteer as een van” daai tipe” maar dit skeel my min.Hulle het nie die Karoo lief nie
2013-10-18 Hulle ken nie die Karoo soos baie van ons hom ken nie: die dorre uitgestrektheid, die wye stilte, draaiende windpompe met 'n straal vars water wat skeef gedruk word deur die wind voor dit in die sementdam val.
etno-etiket-sosiolek
2013-10-17 op sleeptou g’neem, etno-etiket-taal, via Monument, Museum,Orania-weergawe v’n Afrikaans-herkoms, g’dorie, sup’rliegstorie,
Rooi Oktober (vir almal met harte)
2013-10-17 Ek het hierdie prentjie toevallig en onder 'n ander onderwerp ontvang.
