Pasgelaai
7 Wenke vir kortverhaalskrywers
2013-10-23 Rentia se eerste video-rubriek: 7 Wenke vir kortverhaalskrywersRush: ’n Stewige drama
2013-10-23 Rush is glad nie die blote niaaouw-niaaouw-lawaai van renmotors wat om en om ’n baan jaag nie – daarvan sien jy net genoeg om die loop van die storie te volg.Hello there, kettle
2013-10-23"Kettle, could you forgive me
if I were to call you black?
You see, in you lies my story
reflected, burning, back"
Should this catharsis contain some portent
2013-10-23"Should this catharsis contain some portent,
purport or potential politick;
should it conform to some shape and indent-
ation to be poetic rhetoric?"
Altyd gedag aan 'n boom
2013-10-23"Ek moet weer in hierdie pad,
met sy doudruppels drup,
onder ’n grof-geweefde maan
die heuwel op, deur jou laan."
Musiek vir die agtergrond: Gaan kyk hierdie fliek en sing saam
2013-10-23 Gaan kyk hierdie fliek en sing “Heitou Peteitou” lustig saam – praat van ’n catchy tune ...Sieners
2013-10-23"die futuriste se prognose is helder:
'dankie' se dae is getel
geheime word eersdaags openbaar"
African languages in the print media
2013-10-23 "The dominant view is that African languages have no future as languages of print. For purposes of this talk the designation 'African language' excludes Afrikaans, and the word 'print' is used inclusively to refer to both paper and digital print."Toespraak by die ATR – Simposium 2013 – Paarl
2013-10-23"Ons kan dit nie bekostig om moedeloos te word in die lig van soveel gebreke in Suid-Afrika nie. Ons moet aanhoudend klop om hierdie deur oop te maak in die belang van ál die tale in die land."
symste illusie
2013-10-22 Prof ‘Kanna’ tot kok’rboomridd’r g’slaat,Afrifor’mstryd’r, kleurblind, neff’ns sý sy,
mediamagnaat, in absentia, kollig t’v’rmy,
deur dié drie se droomdae ’n dik taaldraad
Kindersorg
2013-10-22 Kan die kinders nie dalk net geleer word om te lees en te skryf nie,en die gode-moorde gelaat word vir later nie?
Wanneer die kopbeen praat
2013-10-22 Die droom was eintlik ’n nagmerrie. Maar my siel het vredevol wakker geword sodat my gees vir ’n paar minute nog die hef in die hand het.
Jan Rap se goeie Afsonderlike Ontwikkeling
2013-10-22 Om Jan Rap se laaste sin te parafraseer: Die koerante en die Engelse en die kerk en die televisie en die res van die wêreld en die VN en uiteindelik die meerderheid Afrikaners was álmal verkeerd. En Jan Rap en kie. is nog steeds reg: Apartheid was, volgens hulle, after all eintlik ‘n wonderlike ding.
Ingrid Winterbach: Die Aanspraak van Lewende Wesens
2013-10-22 My voorspelling is dat die bespreekte boek oor 'n eeu nie as 'n meesterstuk aanbeveel en gelees sal word nie.
Eie belang – Pieter Redelinghuys
2013-10-22 Jou benadering is moralisties en op die beginsel van regverdigheid gegrond. Maar ongelukkig en feitlik word eie-belange, veral ekonomies, altyd voor enige moralistiese belange gestel.
Vir Angus: Herbesoek skaduwees op Jupiter
2013-10-22 Die verskynsel van die drie skaduwees wat gelyktydig op Jupiter geval het op 12 Oktober was dus in ’n tydstip wat Jupiter in ’n baie gunstige posisie was vir waarneming.
