Pasgelaai
Winnie the Pooh by die Kunstekaap hierdie Kersvakansie
2013-12-03 Winnie the Pooh hou Kersvakansie in Kaapstad vanjaar. Naomi Meyer het met Tigger (oftewel Dirk Joubert) oor dié produksie - van 10 tot 21 Desember 2013 in die Kunstekaap - gesels.
“Boertaal”-blues
2013-12-03 aysh, vanne Paradys ma’ min sprake, t’b’speur,aansoek v’r emansipasie v’n Afrikaans afg’keur,
meer’rheid subiet’n minn’rheidswil blootg’stel,
moet moed’rtaal haar hartseer v’rhaal self v’rtel
Hoekom …
2013-12-03 … as iemand sê hy kan nie Afrikaans praat nie, is dit in die sleutel van 'n stelling soos "ek is mos nie eintlik 'n pillemens nie", of "ek maak mos nie eintlik kos nie" terwyl, daarenteen, as iemand nie Engels kan praat nie, is dit in die sleutel van "berge bedek my"?US Woordfees 2014: Foto's van programbekendstelling
2013-12-03 Die US Woordfees het op 3 Desember 2013 die feesprogram vir die 15de fees in Maart 2014 by Landtscap in Devonvale, Stellenbosch, bekendgestel. Chrizane van Zyl van LitNet het foto's geneem.Suid-Afrika se Woord van die Jaar vir 2013: Wenner aangekondig!
2013-12-02 Selfie is die Oxford-woordeboek se woord van die jaar. LitNet-lesers het laat weet wat hulle dink die Suid-Afrikaanse woord van die jaar behoort te wees. Die wenner ontvang R3 000 en haar naam is nou bekend ...Finale weergawe: Habitat (Voorheen "v")
2013-12-02 Die finale weergawe van Emlyn se gedig, "Habitat".Finale weergawe: Uitlander (Voorheen "iv")
2013-12-02 Die finale weergawe van Emlyn se gedig "Uitlander".Finale weergawe: Behoefte aan aanvaarding
2013-12-02 Die finale weergawe van Rynie se gedig "Behoefte aan aanvaarding"Finale weergawe: Openbaring van liefde
2013-12-02 Die finale weergawe van Rynie se gedig "Openbaring van liefde".
Is iemand tuis?
2013-12-02 Geleerdes en ongeleerdes predik knaend alwetend oor lewe en dood – maar maak asof hulle niks weet van godemoord en –kannibalisme nie, en bedek dit met evolusie.
ilwimi innie kies
2013-12-02 aysh, Moed’r Moed’rtaal, awu, Moed’rland,alle lof-’n-dank aan U, o Moed’r-Kontinent,
wyse waar’p U ons, inkomm’rs, ned’rsett’rs,
kolonialiste, VOC-werknem’rs, ama-Askari,
op U Vlak ontvang’t, m’t fynbos en ubuNtu
Die voortbestaan van Afrikaans by UKZN
2013-12-02 “Die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) het onlangs bekend gemaak dat die doseer van Afrikaans as taal afgeskaal gaan word tot net eerstejaarsvlak. Dit sal ongetwyfeld lei tot die algehele uitskakeling van die Afrikaans-departement aan dié universiteit.”
Oor geloof, mistiek en mishorings
2013-12-02 Hierdie is besondere interessante sienings. Hy het dit reg wanneer hy sê dat, as mens nie die mistieke (Heilige Gees se werking) kan ervaar nie, só ’n mens dan ook nie vir God werklik kan ken en ervaar nie.
