Pasgelaai

nie nu al

Jacobus Faasen 2013-10-28 Mens, duid’l’k, kristalglashell’r, oop-’n-bloot,
Self span saam, m’t boodskapp’r vannie dood,
eie, Self, God S’n ook, kla’ reg oppie off’raltaar,
“Duiw’lspiek”, v’rhef, hoog bo suid’rstadskaar

Die omvang van kerklike gesag en die toelaatbaarheid van debat

Jean Oosthuizen 2013-10-28 "Vader Reese se bedanking as hoofredakteur van die invloedryke weekblad was die gevolg van langdurige druk deur die kerkhiërargie op ’n redakteur wat geglo het aan redaksionele vryheid binne die raamwerk van sy mandaat."

Slagyster deur Rudie van Rensburg

Deborah Steinmair 2013-10-28 Senutergende spanning, polsende hartstog en volop bloed en binnegoed. Lees Deborah Steinmair se resensie van Slagyster.

Nostalgie: Ouma

SêNet-briefskrywer 2013-10-28 Dood. Morsdood. Ouma is nou al meer as 10 jaar lank in die hemel. Ek mis Ouma.

Obskure waarsegging

CM 2013-10-28 Is die feit dat net enkele eksentrieke wesens lewendes onder dooies vind, ‘n aanduiding dat die magdom geleerdes nie weet wat waar is nie?

Verstandbestryding (vervolg)

CM 2013-10-28 Dit sal hom leer!

Dirk Rigter se raad

Jan Rap 2013-10-28 Dirk het my op 'n ding gewys; ek skryf te lang briewe en my sinskonstruksie laat veel te wense na.  Ek werk daaraan.

Aantrekkingskrag deur Deon Opperman

Albert Maritz 2013-10-28 “Terwyl daar elemente is wat ons grotes van weleer die stil, donkertes in wil verdoem, laat Opperman dit nie met hom, of hulle, gebeur nie. Hy laat dit nie toe nie. Soos talle van sy werke is Aantrekkingskrag vernuwend, aktueel, en duidelik drama!”

Kwesbaar vir kwartlewenskrisis

Dayne Elizabeth 2013-10-28 “Ek het die term quarterlife crisis op die internet begin opmerk en bietjie meer daaroor begin lees. Ek het net al hoe meer en meer ongelukkig geraak soos wat ek besef het dat ek ondervinding moet opdoen vir die werk wat ek wil doen, maar hoe?”

Stemdag kom nader

Jason Lloyd 2013-10-28 "Vir watter politieke party of partye gaan bruin mense in die komende verkiesing stem?"

South Africans should celebrate Halloween

Bronwyn 2013-10-28 "After speaking to a few friends and consulting a religious group, it became clear to me that many people think that Halloween is evil."

Foto's: Pretoria-bekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2013-10-28

Graffiti Boekwinkel in Lynwood Bridge, Pretoria was Donderdagaand die gasheer vir die bekendstelling van Etienne van Heerden se jongste roman, Klimtol.

Blue is the warmest colour

Réney Warrington Film 2013-10-28

"There is a lot of controversy surrounding the production of this film – and the root of it all is present in the film itself. Lea Seydoux, one of the leads, said she felt 'like a prostitute' during filming."

Cupido se lang arm (en vingers!)

Gustaf Pienaar 2013-10-25 “Die regters het daarop gewys dat selfs 'n onskuldige en redelose dier, soos 'n hond, deur iemand gebruik kan word om 'n misdaad te pleeg. In ál hierdie gevalle geld die Latynse spreuk Qui facit per alium facit per se – letterlik: ‘Iemand wat 'n iets deur 'n ander persoon doen, doen dit inderwaarheid sélf.’”

Vat die pad met 'n skrywer en NB-Uitgewers

Elzebet Stubbe, Naomi Meyer 2013-10-25 Op Facebook is daar ’n foto van ’n paar skrywers in ’n kind se stootskraper. Wat maak hulle daar? Elzebet Stubbe vertel.

Eerste dag

Annette van der Westhuizen 2013-10-25 "Ek word by die dowe klas ingedeel. Hulle kort ’n tweede klas. Daar is 16 dowes, heeltemal te veel vir een persoon (dit het ek binne ’n paar minute agtergekom)."

Uitnodiging na die bekendstelling van Die oorlog kom huis toe

2013-10-25 Tafelberg Uitgewers nooi jou hartlik na die bekendstelling van Die oorlog kom huis toe. Albert Grundlingh en Bill Nasson, redakteurs, gesels op 29 Oktober 2013 by die Oude Libertasteater in Stellenbosch oor die boek.

Borg 'n woord 2013/2014

2013-10-25 "Borg 'n Woord” is 'n projek van die WAT (Woordeboek van die Afrikaanse Taal) waarin deelnemers enige Afrikaanse woord kan borg om die voortbestaan en uitbouing van Afrikaans te verseker.
Top