Pasgelaai
Sanlam Sing 'it lyric writers honour Nelson Mandela
2013-12-06 LitNet invites lyric writers to write a chorus of four lines in honour of Nelson Mandela.
Vriende van Afrikaans bring hulde aan Nelson Mandela
2013-12-06 "Ons is vandag baie hartseer oor die verlies van een van die groot geeste van alle tye."Everyone's Guide to Divorce and Separation, Bertus Preller
2013-12-06 “(A)s jy jou in ‘n skeidingsituasie bevind ..., moet jy jou, soos vir enige stryd, hoe gemoedelik ook al, bewapen. En Preller se boek is ‘n sterk wapen. Kry dit.”
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans eer Nelson Mandela
2013-12-06 "Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) eer die nagedagtenis van Nelson Rolihlahla Mandela, ’n uitsonderlike kind van Suid-Afrika, wêreldwyd geken en geëer vir sy onwrikbare geloof in menswaardigheid, medemenslikheid en versoening."Stand Up: Net wat die dokter voorgeskryf het
2013-12-06 "Die dag toe takt uitgedeel is, het Nik Rabinowitz iewers onder ’n boom langs ’n waterstroompie gelê en mense dophou vir sketse vir sy vertonings. En die lekkerte daarvan is dat jy in die gehoor kans sien om ook vir jouself en jou mede-burgers te lag."
Slootgrawers
2013-12-06 Ons voorgangers kon nooit maniere vind om hulself gelukkig te kry nie.Maar ons bly soek na lewe onder die dooies.
Moenie wegkyk, asseblief ...
2013-12-06 Vanoggend maak ek ’n e-pos oop en lees ’n briefie vanaf my vriendin wat gister by die weeshuis was.
"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Elza Smal
2013-12-05 Vanaand, spinnekop verlange my gedagtes tot flenters.Die fotogedig: ’n Teoretiese onderbou
2013-12-05Hierdie artikel begin met ’n outobiografiese inleiding oor die skep van fotogedigte vir verskeie uitstallings. Vervolgens word gekyk na aspekte van die fotografie wat analogiese verbande met die digkuns toon.
Alle SA mense bewonder Nelson
2013-12-05 Is dit nie pragtig nie, en 'n teken van ons suksesvolle samelewing en demokrasie nie?
g’n “Ag, sjym!” nod’g
2013-12-05 Sy staat solied, struktureel v’rsterk,al Haar sprek’rs doenie praatwerk,
maak sek’r Sy b’hou Haar kondisie,
“isiBhulu”-afkeer mos g’n rewolusie
Begripslees: Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks
2013-12-05Laai hierdie lekker begripsleesoefening gratis met komplimente van Best Books (NB-Uitgewers) af.
Halfpad- 'n storie oor die middeljare
2013-12-05 "Ek wil huiwerloos op die strand loop wyl my liefdeshandvatseltjies kreunend oor die swembroekrek kruip en ek uitgestrek op die sand gaan lê soos die spierpaleise van Clifton."
Afrikaners bly wenners te wees
2013-12-04 Solidariteit het ‘n geweldige oorwinning teen onregmatige regstellende aksie teen wittes gemik, laas week in die hof verpletterend gewen.
