Pasgelaai
Kringloop
2013-12-04 sit ’n oue êrens op ’n stoepvergeefs herinnering en oproep
van iets, ontasbaar, tussen toe
en nou se af en toe onthou
Whimsical generator
2013-12-04"You and I have a complicated relationship
Like a long unbalanced equation
Requiring a clear mind, in the heat-fatigued night"
Jy vra vir my
2013-12-04"jy vra vir my
of jy mooi is
ek glimlag en sê
ja … perfek
jy sê ek lieg
en kyk weer mistroostig
in die spieël"
Moord in die beloofde land
2013-12-04 “Wat opval van Moord in die beloofde land, is die diggeweefde storielyn. Nes jy dink jy het al die drade bymekaar, is daar nog (skokkende) verrassings.”Die digter rewired: raad van Roggenbuck
2013-12-04 Lyk gedigte op die internet nog altyd soos gedigte? Om die internet-generasie te verstaan, moet daar aandag geskenk word aan Steve Roggenbuck wat die rol van digters op die internet herdefinieer, beweer Rentia.Microsoft se Paul Allen befonds olifanttelling regoor Afrika
2013-12-04 Hoeveel olifante is daar regtig oor in dié groot kontinent?Om borg te staan
2013-12-04 “Gaan lees gerus maar weer Spreuke 22:26 en 27 waar die wyse Salomo gesê het: ‘Moenie een van dié wees wat borgstaan nie, moenie instaan vir ander se skulde nie: Waarom moet hulle selfs jou bed onder jou uitvat as jy nie kan betaal nie?’”LitNet Akademies-resensie-essay: Kaar 'n klein ensiklopedie van woord en digkuns
2013-12-04 Die ooreenkomste van Kaar met die twee vroeëre bundels gaan egter veel verder as net die rol van die land en die landskap. Ten minste net so sterk is die rol van die enkeling teenoor die groep.Skinned by Antjie Krog
2013-12-04 "The poet thus becomes the text, inhabits the text and becomes part of the articulations and rhythms of the text." Franci Vosloo discusses why Skinned is a good representation of Krog's oeuvre and the essence of Krog's poetics.
"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Juanita
2013-12-04 Dis al manier hoe ek kan dink om hierdie brief aan jou te rig, want jy was beslis my alles. Nou smeek ek die antwoord tot een vraag: hoe is ek veronderstel om sonder jou te lewe?
Geestesgesondheid in die werkplek
2013-12-04 Die fokus van hierdie nota is op die saak van appèl van New Way na die Arbeidsappèlhof. In sommige gevalle sal egter verwys word na die AH-saak om konteks te verskaf. Alle verwysings is na die Arbeidsappèlhof tensy anders aangedui as (hof a quo).
Vooroordeel, ongeskiktheid en gemoedsteurings
2013-12-04 Kwessies rondom akkommodasie van geestesongesteldhede in die werksmilieu wentel vir my dikwels om vooroordeel teen geestesongesteldhede.'n Aandjie in die Food Fox se kombuis
2013-12-04 Ek het onlangs een van dié gewilde kosblogger se kookdemonstrasies gaan bywoon en ek kan bevestig dat die Food Fox se kos ook 'n ervaring extraordinaire is.
