Pasgelaai

Borg 'n woord 2013/2014 (en kyk wat is Nataniël se gunsteling-woorde)

Nataniël, Willem Botha, Naomi Meyer 2013-10-25 Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Borg 'n Woord-projek 2013/2014 het afgeskop. Nataniël is hierdie slag die ondersteunende kunstenaar van die projek. Willem Botha en Nataniël beantwoord Naomi Meyer se vrae oor die projek.

Misdade teenoor die mensdom met oorsprong in Bybeltekste

Pieter Redelinghuys 2013-10-24 Die inspirasie vir sekulêre wette aangaande homoseksualiteit in Italië gedurende die dertiende eeu kom direk van die Bybel ...

OZ. Die sg 'lucky country' is reeds bankrot ...

Francois Williams 2013-10-24 Klink my of elke enkele Ozzie moet honderdeduisende rande betaal om die goewerment se skuld te dek???

struktuurg’weldsgreep

Jacobus Faasen 2013-10-24 elk Afrika-taal v’rvul wet’nskapl’k ’n brugbou-rol,
lat Mens onn’rrigmedia pedagogies sou b’skou,
t’obs’rveer, wáár wát innie opvoed-opset lol,
hoe Mens opregtheid v’n legitimiteit reg hou

die deng es dié

Jacobus Faasen 2013-10-24 kapzêla, Mandela, aysh, Vlakte-Kaaps,
dêng es die, sorry virrie g’sels, horie,
t’veel’s v’r minn’rheid, t’min virrie res,
kô’s b’vry “ilwimi” yt’r apartheidsarres

Gehate onderwerp: Plaasmoorde

Reusedwerg 2013-10-24 Die woord Plaasmoord is seker een van die mees emosionele opwekkers waaraan ek kan dink.

La Escondida Senda

Jaco 2013-10-24 Ek het op die volgende afgekom, en dit heel insiggewend gevind, en indien jy ‘n kans kry lees dit, want ek glo jy sal dit ewe genotvol ondervind.

Een swart, een wit

Jaco 2013-10-24 Ek dink ET gaan in sy graf omdraai sou hy sien hoe sy idees deur Malema gekaap word.

Degenerasie-staking

CM 2013-10-24 Geen aap het nog ooit die wrede onsin wat ons voorgangers versin het, aan sy kinders oorgedra nie.

The Criminal History of the Papacy

Pieter Redelinghuys 2013-10-24 Die artikel bestaande uit 3 dele en handel oor die geskiedenis van die Roomse Pouse, van die 9de eeu nC tot en met die Protestantse Reformasie.

Reaksie op Dirk Rigter se brief van 22 Oktober 2013

Jan Rap 2013-10-24 Laat ek maar van die oorsigtelike na die spesifieke beweeg.

CBC Ideas: CS Lewis and The Inklings

Wouter 2013-10-24 Indien 'n biografiese nota van my kant geoorloof is wil ek noem dat CS Lewis is in my bewussyn al van jongs af en nog steeds is die belangstelling van my kant af in CS Lewis nog sterk en het ek hom nooit ontgroei ni

Verstandbestryding

CM 2013-10-24 Dweepgebrek is ‘n afwyking wat te alle tye met enige vorm van onsin teengewerk word.

Ek het 'n droom

Cornelius Henn 2013-10-24 Lank, lank gelede ...

Toe ontmoet ek hom; ek, my vriend

Hennie Fritz 2013-10-24 "Die pad na ’n lekker vriendskap met myself, is toe ’n ervaring wat groot vriendelikheid en geduld vereis."

Eenakters gesoek

2013-10-24 Best Books, ’n druknaam van NB-Uitgewers, is opsoek na eenakters vir ’n splinternuwe bundel vir Afrikaans graad 12-leerders.

Van Aardklop tot Amsterdam

Carina van der Walt 2013-10-24 "Op 12 Oktober is Paaie vir die deurtog (Litera, 2013) feestelik in Amsterdam ontvang. Dit is ’n Afrikaanse bundel van die gedigte van die Nederlandse digter Willem van Toorn, vertaal deur Heilna de Plooy."

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Oktober

LAPA Uitgewers 2013-10-23 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.
Top