Pasgelaai

Onrustige dromen

Hendrik-Jan de Wit 2013-10-22 “De geheimzinnigheid en naar mijn oordeel ook de sleutel van het boek ligt in de dromen. Herhaaldelijk spreekt de verteller over dromen.”

Lokprent: Klimtol deur Etienne van Heerden

2013-10-22 Kyk na die lokprent van Etienne van Heerden se jongste roman.

The Historical Karoo deur Chris Schoeman – 'n Onderhoud

Chris Schoeman, Naomi Meyer 2013-10-22 The Historical Karoo het by Random House Struik verskyn. Hierdie pragtige koffietafelboek sal 'n genot wees vir enigeen wat al ooit deur die Karoo gereis het. Die skrywer, Chris Schoeman, vertel vir Naomi Meyer hoe die boek tot stand gekom het.

Koos Kombuis se i-Tjieng: “So diep soos Dickens maar so vars en onskuldig soos Liewe Heksie”.

Koos Kombuis, Deborah Steinmair 2013-10-22 Deborah Steinmair is in gesprek met Koos Kombuis oor sy jongste boek, i-Tjieng.

Boekbekendstelling in Stellenbosch: Klimtol

2013-10-22 Tafelberg, Protea Boekwinkel en LitNet nooi jou hartlik uit na die boekbekendstelling van Klimtol deur Etienne van Heerden op 30 Oktober 2013 by De Oewer, Stellenbosch.

Die stand van die Suid-Afrikaanse media

Herman Wasserman 2013-10-22 "Hierdie artikel poog om ’n blik te gee op die Suid-Afrikaanse media en hul verhouding tot die samelewing. Die fokus is die huidige stand van die media, maar daar word ook na sleutelverwikkelinge in die eerste twintig jaar van demokrasie verwys ten einde ’n raamwerk vir onlangse gebeure te verskaf."

Afrikaans en die media op pad na 2020

Waldimar Pelser 2013-10-22 Waldimar Pelser was een van die sprekers by die simposium wat die Afrikaanse Taalraad op Vrydag 18 Oktober by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl aangebied het. LitNet plaas sy bydrae oor Afrikaans en die media op pad na 2020.

pseudo-kwasi-etici

Jacobus Faasen 2013-10-21 al v’r eeue, lat Mens so re G’wete-herwinn’ng huiw’r,
Self-g’objektiveerd, kragt’loos, in stormwind warr’l,
Millennium Drie Krisis lat Mens angsb’vang’ skarr’l,
selfs Self Self v’n g’wet’nloosheid t’probeer suiw’r

Dirk Rigter se kulkunsies

Jan Rap 2013-10-21 Dis natuurlik nie waar nie, ek het dit nooit gesê nie.

Nog een en ander oor Prof Jansen se toespraak

Jan Rap 2013-10-21 In sy toespraak voer prof Jansen, onder andere, aan dat swart studente 'n sterk vermoede het dat Afrikaanssprekendes bevoordeel word – beter as hulle toegang tot eksamengerigte kennis kry – omdat die lektor ook Afrikaanssprekend is.

The Untold and Played-down History of the Catholic Church

Pieter Redelinghuys 2013-10-21 Die twee gesigte van die "Heilige Katolieke Kerk" is nie ’n vreemde begrip vir belese mense nie.

Vir diegene wat kan en wil

CM 2013-10-21 Dit is nie meer nodig om in onkunde te versmoor nie. As iemand iets wil weet, kan hy.

Twee skenarios vir Dirk Rigter-hulle

Jan Rap 2013-10-21 Die een is ons pa's, ooms, oupa's, oupagrootjies en hulle vrouens was gevoelloos; hulle het 'n bose beleid kondoneer wat swartes onderduk en uitgebuit het óf, net so erg, hulle was te dom om te besef wat aan die gang was. 

If you can't beat 'em, join 'em ...

Kobus de Klerk 2013-10-21 John Foxe was ’n Middeleeuse historikus wat gespesialiseer het in martirologie, oftewel hy het gespesialiseer in die martelaarsgeskiedenis van die vroeë Christelike kerk.

Die Derde Wêreld Oorlog: 'n Meesterplan

Pieter Redelinghuys 2013-10-21 Die VSA funksioneer nie langer volgens internasionale wette, standaarde of konvensies nie, steur hom nie aan wêreldopinie nie maar is ’n wet tot homself.

Vroeë apartheid en diverse ander sake

Tiens 2013-10-21 In 1894 het Rhodes blykbaar 'n wet laat passeer, die Glen Grey Act van 1894, wat swart mense gedwing het om arbeiders te word deur 'n belasting te hef op alle nie-grondbesittende swart mans wat nie vir drie maande in die jaar in die jaar gewerk het nie.

Venesiese Kunsbiënnale

Maryke Roberts 2013-10-21 Die 55ste Biënnale loop op 24 November 2013 ten einde. Loer by www.labiënnale.org vir nog inligting en maak veral ’n draai by die Suid-Afrikaanse paviljoen. Kyk wat skryf Maryke Roberts uit eerstehandse ervaring.

Andrew Buckland terug op Baxter-verhoog

Maryke Roberts 2013-10-21 “As jy nie lus is om te dink nie, kom sit net agteroor en gee jou oor aan die fenomeen van Andrew Buckland se fisiese teater. As jy lus is vir baie dink oor die politiek van die dag, laat toe dat hy jou wys hoe lagwekkend baie van die politici se besluite is.”

BookBedonnerd VI: Full programme

2013-10-21 The theme of this year’s Booktown Richmond’s Festival, BookBedonnerd VI, is Alice in Booktown Land. The festival takes place from 23 to 25 October 2013.

Melville-poësiefees: Ingrid Jonker-prys oorhandiging

2013-10-18 Hennie Nortjé sal op 20 Oktober tydens vanjaar se Melville-poësiefees die Ingrid Jonker Prys in ontvangs neem vir sy debuutdigbundel, In die skadu van soveel bome.
Top