Pasgelaai

Tragedie of wonderwerk in Bohol??

Francois Williams 2013-10-17 Gister was daar 'n 7.2 skudding in Carmen, op Bohol eiland in die Filippyne. Ek was pas vir langer as 2 maande daar, gelukkig 3 weke terug geskuif.

Vir Dirk Rigter en Wouter

Jan Rap 2013-10-17 Dirk, jy mag reg wees dat ek onsin geskryf het; niemand is onfeilbaar nie.

Die sin van jóú lewe

Thysie 2013-10-17 Ek sit een middag by 'n senior dame wie se lewe tragies skeef geloop het.

Oorlog en Christelike Etiek III: Howdy folks there in SA, I am cowboy George W Bush from Texas

Pieter Redelinghuys 2013-10-17 Wat ek persoonlik onrusbarend vind van hierdie verhaal is dat die veiligheid en heil van die mensdom nie eers aan ‘n christen toevertrou kan word nie, nog minder aan ‘n "born-again" variant nie.

Die Militêr in die VSA

Pieter Redelinghuys 2013-10-17 Volgens Barack Obama is die militêr van die VSA die mees gerespekteerde institusie in die land.

LitNet se nuusbrief

Tiens 2013-10-17 Ek moet die opstellers geluk wens met die groot werk wat hulle elke week lewer.

Kommentaar oor Prof Jansen se uitlatings

SêNet-briefskrywer 2013-10-17 Die nou reeds holruggeryde kommentaar oor Prof Jansen se uitlatings ten opsigte van Engels as moedertaalonderrig laat my wonder oor die mens se beskouing van ons doel op aarde.

Kortliks – Katolieke geskiedenis

Jaco 2013-10-17 Die kerk se weelde neem toe te midde van armoede onder hulle leke wat van verwag word om tot hierdie weelde by te dra.

Christelike etiek en oorlog IV: Obama

Pieter Redelinghuys 2013-10-17 Obama het die oorlog in Irak laat voortgaan, en selfs die aantal soldate daar grootliks vermeerder, alles in teenstelling van sy verkiesings beloftes om ‘n spoedige einde aan die oorlog te bring.

Nostalgie: Donsdingetjie

Trienie 2013-10-17 'n Verskrikte dingetjie, hare nog donsies, met ogies wat wild wegkoets agter die hand wat haar na my uithou.

Nostalgie: Plaasmelk

Jaomi Zeeman 2013-10-17 "Ek het biesmelk en suurmelk leer ken.  Ek het geweet waar die botterspaan gebêre word.  Ek het geweet waar om die kaasdoek te kry."

Pastoor deur Pat Stamatélos en Die hart van ’n ma deur Abraham Phillips

Riette Rust 2013-10-17 Riette Rust vergelyk en resenseer twee boeke - in albei hartverskeurende verhale staan die ma-figuur sentraal: Pastoor en Die hart van ’n ma.

Francois van Coke: "Hierdie album gaan oor ’n stryd met die hede"

Henry Cloete 2013-10-16 "Ek weet nie of dit ooit uitgewoed sal word nie. Dit is deel van my soos dit is om asem te haal en om musiek te maak. So, die lyne raak party keer nogal vaag, want die lirieke is persoonlik en dit is wie ek is."

Hennie Nortjé wen die Ingrid Jonker Prys 2013

2013-10-16 Hennie Nortjé wen vanjaar die Ingrid Jonker Prys vir Afrikaanse poësie met sy digdebuut, In die skadu van soveel bome.

Die dokter, die Nissan en die “bankgewaarborgde” tjek

Gustaf Pienaar 2013-10-16 Dit het gelyk na 'n bankgewaarborgde tjek, maar die dokter was nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie en hy het die plaaslike tak van daardie bank geskakel om te bevestig dat die tjek in orde was.

Skadu’s van gister deur Marzanne Leroux-Van der Boon

JB Roux 2013-10-16 “Marzanne Leroux-van der Boon ... is al lank met ons. As ’n ywerige Afrikaanse leser nie reeds as jeugdige met haar boeke kennis gemaak het nie ... sou hy of sy wel later met een van haar gevoelvolle romans vir volwasse lesers kennis gemaak het.”

PEN Afrikaans: Notule van die tweede algemene vergadering

2013-10-16 Notule van die tweede algemene vergadering van lede.

Nie van hoorsê nie, Here deur Frits Gaum

Maretha Maartens 2013-10-16 "Die herlees van Nie van hoorsê nie, Here het aan my weer dieselfde spirituele ervaring gebied as destyds by die eerste kennismaking daarmee, wat dit 'n plek tussen die 'klassieke boeke in my lewe' laat verdien."

’n Instrument met baie snare – ’n metafoor vir Shakespeare se drama Antony and Cleopatra

Alta Coertzen Academic research 2013-10-16

"Cleopatra, Shakespeare en musiek is die drie oorhoofse en samevattende dele van die navorsing met ’n skerper fokus op Shakespeare se drama Antony and Cleopatra en die rol van musiek daarin."

Chris Chameleon: "Ek sluit myself by daai siniese groepie in"

Henry Cloete 2013-10-16 "Wanneer ’n ou skielik gospel toe gaan, is dit altyd verdag. En ek weet dit. Ek’t dit self raakgesien, so ek was voorbereid op daai aanslag."
Top