Pasgelaai

FC Boot; 'blue eye gene'

Cornelius Henn 2013-10-11 Ek wil jou heelhartig bedank vir die inligting wat jy op my vraag gedeel het.

Wat is aan die gebeur?

Reusedwerg 2013-10-11 Die gesprek het nie oor die normale gekla en gekerm gegaan nie. Die manne is erg bekommerd en onrustig.

Nostalgie: Die maan ...

Raed-na-Gael 2013-10-11 ... het laataand oor Maanskynkop in 'n misglans stadig opgekom.

Die JEPD-hipotese

Chris Dippenaar 2013-10-11 Die Bybel seker al meer bestudeer is as enige ander boek in mensegeskiedenis en die tipe van interpretasies, harmoniserings en aansprake op spirituele insig waarop apologete soos Kobus staatmaak vir hulle saak verteenwoordig die laagste moontlike intellektuele vlak.

Nostalgie

Anna Ahllers 2013-10-11 Kaarte is my swak - nie speelkaarte nie,  maar gekarteerde areas.   Om plekname en gedagtes op die rekenaar se soekenjin in te tik en die plastiekmuis ’n klikkie te gee, is die toppunt van (skoon, eerlike) plesier op kantoor!!! 

Nostalgie: Waar’s die helde?

Hennie Fritz 2013-10-11 Bonnie Tyler het destyds ’n liedjie opgeneem met die titel “Holding out for a hero” en as puriste my sal verskoon, was die eerste strofe iets soos: “Where have all the good men gone and where are all the gods?” Toe dink ek …

Nostalgie

Perdebytjie 2013-10-11 "Die bekende gekap van 'n vinnig-draaiende windpomp is weg. Dit was my gunstelinggeluid. Dit het water beteken, lewe, koelte, kos, my tannie se blomtuin, Ouma se hoendertjies ..."

’n Bosluis, Billy the Kid en Coenraad de Buys: Die spore van legendes in die veld

Willem Anker 2013-10-11 "Waar historiese karakters ontglippend is, gebruik outeurs dus dikwels ’n wye lens, lê die fokus op die panoramiese agtergrond. Die onbeweeglike landskap bly in fokus, maar die ratse historiese figuur is ’n dowwe klad.” Lees Willem Anker, op die oomblik beurshouer van die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, se gedenklesing na aanleiding van dié beurs.

LitNet: Jou taligheid

2013-10-10  LitNet: Jou taligheid

Rocking the Daisies: Treurige soeke na ontsnapping

Gys Visser 2013-10-10 "Daar is ’n hulpeloosheid in ons jeug vandag, veral in Suid-Afrika. ’n Geneigdheid om te glo dat die antwoord vir alles wat pla lê in ontsnapping."

Vir Leon, Angus, Thomas en Brian

Jan Rap 2013-10-10 Dagsê here, ek verwys na julle kommentare onderaan my brief van 27/9 aan Angus.

zero sin

Jacobus Faasen 2013-10-10 skuld’g, aan ’n misdaad versus staat,
Mens Mens nie op “ras”-idee v’rlaat,
nie verd’r in kat’gorie ing’boks wil syn,
t’lank g’loep middie “ras”-, “klas”-pyn

’n Wraak-fantasie

Jannie Gagiano 2013-10-10 "Die hoof van die polisiediens in Hanoi het juis verlede week bekend gemaak dat daar ’n onrusbarende toename is in gevalle waar sakemanne dood of sterwend in die omgewing van horingsnuifkroeë aangetref is."

Anna Calvi: One breath

Réney Warrington 2013-10-10 "I suspect we are faced with genius here and I am at a loss for words."

Rethinking Thinking: Modernity’s “Other” and the transformation of the University

Gert van der Westhuizen 2013-10-10 "This book is about the need for the transformation of higher education in South Africa. It problematises thinking about universities, and thinking in universities."

Groote Kuur

Hennie Fritz 2013-10-10 Gisteraand het ek bewegingloos in die koel, duister binnekant van ’n kerkgebou gesit. Net ek.

Oom Jan Rap, veg só vir Afrikaans

SêNet-briefskrywer 2013-10-10 Al verskil ons baie sterk oor party dinge, is ek bly oom is ook besorg oor die toekoms van ons taal.

NG Kerk en gays

SêNet-briefskrywer 2013-10-10 Ek lees in die Beeld dat die NG Kerk tydens hulle sinodesitting die besluit rakende gaypersone in die ampte weereens uitgestel het vir verdere ondersoek.

Oorlog en Christelike Etiek II : Howdy you folks down there in SA. This is Ronnie Reagan, born in die USAAAAA

Pieter Redelinghuys 2013-10-10 Ronald Reagan was die veertigste president van die VSA van 1981 tot 1989.

Ope vraag aan Magdaleen Kruger en/of enige van haar ondergeskiktes

Jan Rap 2013-10-10 Terwyl ek LitNet oopmaak om die nuutste briewe te lees is Chill in die agtergrond aan die gang.
Top