Pasgelaai

US Woordfees 2014: Volledige program

2013-12-11 Hier is die volledige en propvol program van US Woordfees 2014. Die feestema is: "Kuns hier, kultuur daar, siedaar 15 jaar!"

"Tree aan!"-seminaar: Gehore se reaksie is hulle eie saak

Albert Maritz 2013-12-11 "Ek mis erkenning van die realisme waarmee Opperman gereeld werk in Krüger se artikel. In my taal is wat Krüger gereeld beskryf as 'abstraksie', eerder die diepgaande realisme."

Geskiedenis en die gehoorlid in Deon Opperman se “Tree aan!”

2013-12-11 Deon Opperman het sy musiekblyspel “Tree aan!: Dit was die dae toe ons troepies was” (2011) geskryf as lewende monument om die soldate wat in die Grensoorlog gesneuwel het, te huldig. Opperman benader hierdie taak op ’n restouratief-nostalgiese wyse, ten spyte van die kontroversie rondom die Grensoorlog en die verdeeldheid daaroor in die openbare domein.

-TALIG, ATKV-taalafdeling se nuusbrief

2013-12-11 Die ATKV-taalafdeling het pas die eerste uitgawe van hulle nuusbrief -Talig bekendgestel. Lees die volledige nuusbrief op LitNet.

Mandela: Long Walk to Freedom

Suzette Myburgh 2013-12-10 Sekerlik die grootste uitdaging wanneer so ’n projek aangepak word, is die omvang daarvan – Nelson Mandela se outobiografie is so dik soos ’n baksteen. Maar die regisseur en draaiboekskrywer, al twee ervare en met groot fliekname op hul kerfstok, kry dit uitstekend reg om met die regte keuse van tonele ’n behoorlike blik op die lewe van dié groot man te gee.

Rust and Bone: Grinterige realisme

Suzette Myburgh 2013-12-10 ’n Klompie nasies is bekend vir hulle kunsflieks: die Franse, Italianers, Spanjaarde en Spaanssprekendes in lande soos Mexiko, Brasilië en Argentinië, Skandinawiërs en in toenemende mate die Amerikaners. Van almal bly die Franse maar my gunsteling, dalk omdat hulle sulke absoluut uiteenlopende films maak.

The Hunger Games: Catching Fire

Suzette Myburgh 2013-12-10

Nuwe stemme 5 – saamgestel deur Heilna du Plooy en Loftus Marais

Louise Viljoen 2013-12-10 “Die Nuwe stemme-projek (bly) ’n belangrike een in die identifisering en ontwikkeling van nuwe digterlike stemme in Afrikaans. Daar is min literêre sisteme in die wêreld waarin daar met soveel toewyding omgegaan word met poëtiese talent en daar soveel moeite gedoen word om dit te ontwikkel.”

Karoo wabi sabi – die omtowering van ’n doodgewone landskap

Mark Ingle 2013-12-10 Die Japannese estetika van wabi sabi word opgeroep en gebruik as ’n lens waardeur onopsigtelike kenmerke van die ingeleefde landskap in die Karoo vanuit verborgenheid herwin kan word en in ’n meer waarderende lig blootgestel kan word.

Nuwe Stories 3: Sluitingsdatum vir kortverhaalwedstryd om die draai

Academic research 2013-12-10

Die doel van die wedstryd is om jong skrywers te lok, nuwe talent te identifiseer en aan te moedig, asook om aan hulle die geleentheid te bied om hul werk te publiseer.

In Memoriam: Paddy O'Byrne

CJ Nortje 2013-12-10 'n Oud-omroeper van die destydse Springbok Radio leef voort in vreugdevolle herinneringe. CJ Nortje onthou Paddy O'Byrne.

the koppie

2013-12-10

"i walk barefoot over rocks that
can’t stop sobbing
i have never felt so light before
my skin traversed by
a wind with no blood
yet heavy
with too many mourning moons"


the room

2013-12-10

"blue scent of cheap cigars
blues songs from the jukebox
smoother than a double jack
rubbing these thickened souls"


Kuberliefde

Joan Hambidge 2013-12-10

"Soggens e-posduiwe
van hoop en liefde;
smiddae boodskappe
belofte maak uitstel
en ten slotte:
fladderende vlerke
noordwaarts
op trek
na ‘n ander
kuberruim"
 

Verbeelde tuiste

Jaomi Zeeman 2013-12-10

"in koffielose kuiers
geskermkunste sluiers
gebrokte teks gewaad
grensloos kuberkameraad"


digitaal

Rudi Prinsloo 2013-12-10

M o r s e k o d e verberg
die digtersiel,
 

Rondborstigheid: 'n flarf-gedig

Estelleke 2013-12-10

"op kampus of ‘n blog
om te vloek of in te log
privaat, anoniem of ekkerig
‘n masker om jou sê
te skryf
jy kan jou waarheid
openlik hyg
vieslik spoeg
ligtelik proes"
 

digitaal1

Rudi Prinsloo 2013-12-10

M o r s e k o d e verberg
die digtersiel,
 

PEN Afrikaans bring hulde

2013-12-09 Hy is vir ons 'n simbool van die bevryding van ons land, die leier wat 'n era van vreedsame versoening ingelei het toe daar 'n gevaar van 'n bloedige oorgang was.

Klein plattelandse gemeentes as ruimtes om brûe na die hele gemeenskap te bou: ’n Prakties-teologiese ondersoek

Kobus Schoeman, Carin van Schalkwyk 2013-12-09 Die doel van hierdie artikel is om die moontlikhede te verken om brûe tussen die twee “aparte” gemeenskappe te bou deur gebruik te maak van die geestelike en sosiale kapitaal wat binne klein gemeentes op die platteland beskikbaar is.
Top